2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - 8 Horseshoe Road, Sezela, Pennington, 4189, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Hierdie eenheid bied slaapplek vir tot 2 gaste. Dit is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuisie is toegerus met 'n mikrogolfoond, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Die skuifdeure maak oop na die privaat patio met buitemeubels waar gaste die gedeeltelike see-uitsig kan geniet. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Veilige parkering is op die perseel beskikbaar agter 'n afstandbeheerde hek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Elaine Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 8 Horseshoe Road, Sezela, Pennington, 4189, KwaZulu-Natal
- Gaste dink M & B Accommodation het ’n uitstekende ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
8 Horseshoe Road, Sezela, Pennington, 4189, KwaZulu-Natal
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang