Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

M & M Flat Arniston

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.3/5

Cornel Geverifieer

Eiendomme 59

Resensies 173

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 8 resensies vir M & M Flat Arniston
Netheid
3.9/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
3.6/5
Waarde vir geld
3.6/5
Zunika H - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Zunika H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit is 'n lieflike plekkie. Voel nie die R650 skoonmaakfooi is R650 werd nie.

Dit is 'n lieflike plekkie, alhoewel die onkruid redelik erg deur die paving gekom het en die blare baie erg buite gele het. Voel nie die R650 skoonmaakfooi is R650 werd nie. Daar is ook nie enige gras soos in die foto getoon nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Izak P - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Izak P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die ligging en toestand is nie wonderlik nie.

Baie mense wat in die straat rondbeweeg, laat mens nie gerus voel oor jou voertuig nie. Die hek is ook nie geskik vir 'n vrou om oop en toe te kan maak nie. Agterste area van die woonstel is onnet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hester M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hester M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was ’n heerlike kuiertjie.

Baie oulike plekkie en naby genoeg aan die hoofstrand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Rual K - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rual K
Enkelreisiger

Perfekte blyplek vir naweek se visvang!

Aangename verblyf vir naweek se visvang, met alles wat jy benodig. Een klein klagte: Stort se drain was verstop en met gevolg dat elke badkamer onder water was na iemand gestort. Maar ek is seker daar is reeds omgesien na.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ben S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Ben S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige omgewing.

Ongelukkig is dit net in die straatparkering.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Du Toit K - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Du Toit K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Het dit nie geniet.

Die eenheid is verwaarloos en daar is te veel goed wat nie nie werk nie soos bv. die stort en wasbak wat gevaarlik is om te gebruik. Ek dink die kliënt moet vooraf ingelig word aangaande toerusting wat nie werk nie sodat jy kan besluit of dit vir jou aanvaarbaar is. Die tuin voor was ook onversorg en so ook die area rondom die braai waar die afgekrapte verf oral gelê het. Dit help ook nie daar is 'n braai, maar geen toebehore word voorsien om te kan braai nie. Selfs die opwasbak in die kombuis kan nie gebruik word nie want daar in geen manier om water in die bak te hou nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

M & M Flat Arniston se terugvoer

Hello daar,
Baie dankie vir u terugvoering. Die plekkie was toegemaak en mooi opgeknap, u moet nou kom loer.

M & M Flat Arniston
Jackie C - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jackie C

Ek sou net wou hê daar moes êrens 'n spieël wees. Daar was geen spieël in hele plekkie nie.

Overall baie netjies en heerlik gewoon. Stapafstand van see.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

M & M Flat Arniston se terugvoer

Hello Jackie,
Baie dankie, ons maak 'n plan met 'n spieel. Ons hoop dat julle gou weer sal kom kuier.

Lekker dag
Cornel

M & M Flat Arniston
Dina J - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dina J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig.

Honde was welkom. Stapafstand vanaf strand.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

M & M Flat Arniston se terugvoer

Dankie vir u mooi resensie. Hoop om u spoedig weer te sien.

M & M Flat Arniston
Vanaf
R826
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R826
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R826
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Galjoenstraat 4, Arniston, 7280, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4INWQcNFZAjFtxfLp7Hx0sOQ5Zc4oMR5u1UkONZDoxhOSoaC9b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R826 per nag (plek vir 2) 8 5 1 4 4 Galjoen Street Arniston 7280 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.665704 20.230093
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem