2 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Melrose Road, M305 Melrose Village, Muizenberg, 7945, Wes-Kaap Sien kaart
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
M305 Melrose Village is 'n pragtige selfsorg-vakansiewoonstel met moderne afwerkings net 200 m vanaf die see. Dit is op die derde verdieping in Muizenberg geleë, word met 'n hysbak bereik en bied 'n pragtige uitsig op die berge. Dit is die ideale keuse vir toeriste of paartjies.
Hierdie woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het direkte toegang tot die balkon en het 'n koningingrootte-bed en oorgenoeg rakruimte. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke saambring.
Die helder oopplan-leefarea het 'n stylvolle kombuis wat met 'n stoof, oond, lugbraaier, yskas-vrieskas, wasmasjien, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus is. Die kombuis lei na die knus sitarea met 'n L-vormige rusbank en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die leefarea lei na die balkon met sitplek. Die kompleks is ongeveer 2 km vanaf St. James-strand en 2 km vanaf Danger Beach. Daar is 'n rits seefront-restaurante en koffiewinkels om te besoek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Jamie-Lee Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Melrose Road, M305 Melrose Village, Muizenberg, 7945, Wes-Kaap
- Gaste dink M305 Melrose Village het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Melrose Road, M305 Melrose Village, Muizenberg, 7945, Wes-Kaap
Sien kaart- 2 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 -
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang