Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ma belle's Place

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bickley-straat 19, Dobson, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R520 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Ma belle's Place bied 2 selfsorg-eenhede wat 500 m vanaf die strand geleë is. Dit is in 'n stil area, met normale buurtaktiwiteite gedurende die dag en baie stil aande geleë.

Die eerste woonstel het slaapplek vir 4 gaste, verkieslik 2 volwassenes en 2 kinders, en die tweede woonstel het slaapplek vir 2 volwassenes.

Die woonstel met slaapplek vir 4 het 'n koningingrootte-bed in die hoofslaapkamer en 'n dubbelbed in die sitarea. Die woonstel vir 2 het 'n koningingrootte-bed. Albei eenhede het storte en toilette.

Die kombuisie is vir selfsorg toegerus en sluit 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware in. Daar is ook 'n wasmasjien, strykplank, strykyster en 'n wasgoedlyn vir gaste wat 3 dae of langer bly. Die eenheid het 'n TV wat aan YouTube, Showmax en Netflix gekoppel is. Gratis WiFi is beskikbaar. Gaste kan by hulle eie profiele inteken om DStv te kyk.

Die woonstel met slaapplek vir 4 het 'n klein stoep met braaigeriewe en sitplek, wat met 'n muur van die hooftuin geskei is. Die woonstel met slaapplek vir 2 het nie 'n braai of 'n stoep nie. Indien moontlik, kan parkeerplek in 'n veilige toesluitarea vooraf vir 1 voertuig gereël word. Ekstra parkeerplek is in die straat vir groter voertuie beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • ADSL-lyn
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 80 resensies vir Ma belle's Place
Netheid
4.7/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Bickley-straat 19, Dobson, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ma belle's Place het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R520
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R520
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bickley-straat 19, Dobson, Gordonsbaai, 7140, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAba96234a9f63a6a644816fc88f2c88fc168b878f7679a627a42b6926290573f119102068f1ccf001c00225ae8f28e1b026bc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R520 per nag (plek vir 2) 80 5 1 5 19 Bickley Street Dobson 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-18:00 10:00 -34.150658208089 18.868046109484