Maak 'n Jol

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Maak 'n Jol is in die hoofstraat van Sodwanabaai, 'n area wat bekendstaan as 'n wêreldklas skubaduik- en visvangbestemming.

Geriewe op die perseel sluit 'n groot kroeg, restaurant, swembad met 'n swembadkroeg, funksiegeriewe en 'n trouvenue in. Let daarop dat die kroeg saans laat oop bly en moontlik raserig kan wees.

Sakpasverblyf is beskikbaar in die vorm van chalets, en suite-kamers, houthuisies en 'n kampterrein. Daar is 4 selfsorgchalets met lugversorging, kombuise en en suite-badkamers. Die en suite-kamers het elkeen 'n yskas en 'n ketel. Die houthuisies is baie basies en het toegang tot ablusiegeriewe. Elke kampstaanplek het 'n ingeboude braai-area, asook 'n krag- en waterpunt daar naby.

Gaste kan langs die strand en in die reservaat gaan perdry, of voëlkyk langs die 5 km lange voetslaanroete deur die woud en sandduine. Daar is ook rotspoele waar gaste kan swem.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Kroeg
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Restaurant op Perseel
  •  Persoonlike Kluis
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Kantoorgeriewe

Maaltye Aangebied

  •  Kamerbediening
  •  Ontbyt
  •  Aandete
  •  Aandete Op Versoek
  •  Middagete
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Maak 'n Jol gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R260 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false