Maartens Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Maartens Guest House is in Fresnaye in Kaapstad geleë. Fresnaye is tussen Kampsbaai en die stadskern, teen die hange van Leeukop. Geniet die pragtige uitsig oor die Atlantiese Oseaan en die pragtige villas wat Fresnaye volstaan.

Maartens Guest House bied aan gaste die geleentheid om die stad, strande, Kaapstad se buitewyke en die Wes-Kaap te verken. Dit is sentraal en ideaal geleë sodat gaste al die doendinge kan ervaar. Gaste kan die stadskern, die V&A Waterfront en Clifton en Kampsbaai, 2 van die mooiste en gewildste strande, besoek.

Meeste van Kaapstad se doendinge is net 15 minute se ry van Maartens Guest House af. Fresnaye is 'n stil, gewilde woonbuurt in Kaapstad.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Nederlands
  •  Duits

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af
  •  Parkering Op Die Straat

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Maartens Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R800 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za