Bela-Bela Akkommodasie by Mabalingwe Elephant Lodge | LekkeSlaap
+25

Mabalingwe Elephant Lodge

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mabalingwe Wildreservaat , R516, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Mabalingwe Elephant Lodge is in die hartjie van die Mabalingwe Natuurreservaat, 'n kort rit uit Bela-Bela, geleë.

Die lodge bied 'n keuse uit 4 oopplan-eenhede wat elk slaaplek vir 2 gaste het. Elke eenheid het 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens, asook 'n privaat badkamer met 'n bad of stort. Die eenhede het elk 'n kombuis wat goed toegerus is vir selfsorg. Elke eenheid het sy eie private boma. Dis loopafstand vanaf die lodge waar daar 'n swembad, tennisbane, put-put baan, restaurant en 'n klein algemene winkeltjie is.

Die reservaat is die tuiste van 'n verskeidenheid wild. Doendinge in die omgewing sluit wildritte, swem, perdritte, leeus- en voëlkyk in. Gaste kan by die hoofrestaurant ontbyt, middagete of aandete geniet, indien hulle sou verkies.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Begeleide Wildritte Ingesluit
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Witborde
  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 49 resensies vir Mabalingwe Elephant Lodge
Netheid
4.0/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Mabalingwe Wildreservaat , R516, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Mabalingwe Elephant Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mabalingwe Wildreservaat , R516, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDEwYTdmYzk0LWM5NDYtNDM3ZC1hMWM4LTQ4OTc5MTViMzJkYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (plek vir 2) 49 5 1 5 Mabalingwe Game Reserve R516 0480 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -24.821296 28.062872
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za