Mabalingwe Elephant Lodge
Opsomming van Resensie
Francois L - Des 2020
Gemiddeld
Absoluut fantasties!
Liz B - Nov 2020
Gemiddeld
Lekker naby aan die swembad en aktiewe, maar ver genoeg van geraas.
Gideon P - Nov 2020
Gemiddeld
Mooi so by die rivierloop, naby die geriewe vir ouers met kinders.
Teresa D - Nov 2020
Gemiddeld
Rustig, ontspannend met 'n groot verrassing!
Lees meerLindy V - Nov 2020
Gemiddeld
Awesome.
Betsie W - Nov 2020
Gemiddeld
Baie lekker gebly en gerus. Alles was baie skoon en netjies. Baie dankie Yolanda en Mornê vir julle gasvryheid. Ons het die ekstra nag en wildritte baie waardeer en geniet.
Elsje K - Nov 2020
Gemiddeld
Lieflike bosveld-ervaring.
Lees meerJoan B - Nov 2020
Gemiddeld
Rustige wegbreek, met baie om te doen in reservaat.
J J V - Okt 2020
Gemiddeld
Rustige omgewing. Aangename rustyd gehad.
Danie K - Okt 2020
Gemiddeld
Baie goeie belewenis
Annemarie O - Okt 2020
Gemiddeld
Heerlik in die bos ontspan
Gillian B - Okt 2020
Gemiddeld
Very peaceful and quiet.
Joekie W - Okt 2020
Gemiddeld
Aangenaam
Kate S - Okt 2020
Gemiddeld
Heerlike kort wegbreek
Yvonne D - Sep 2020
Gemiddeld
Peaceful and wonderful enjoyed our stay.
Amanda V - Sep 2020
Gemiddeld
Heerlik ontspan met die natuur rondom ons.
Erika R - Sep 2020
Gemiddeld
Was fantasties en rustig.
Beatrix K - Sep 2020
Gemiddeld
Knus woonstel.
Annatjie L - Sep 2020
Gemiddeld
Baie rustig en baie mooi.
Mabalingwe Elephant Lodge's terugvoer
Ek is baie bly julle kon rus na die inperking. Ons hoop ons sien julle gou weer.
Riette Z - Sep 2020
Gemiddeld
Rustig tussen die diere.
Leroux S - Aug 2020
Gemiddeld
Vir seker waarde vir geld.
Mabalingwe Elephant Lodge's terugvoer
Ons is bly julle geniet die verbeterings, hoop ons sien julle gou weer. Daar sal definitief weer iets nuuts wees, baie dankie.
Aj D - Aug 2020
Gemiddeld
So na aan natuur as wat kan kom!
Lees meerDanie O - Mrt 2020
Gemiddeld
Klein, kompak, maar alles wat jy nodig het.
Beverley B - Feb 2020
Gemiddeld
Rustige kuier, pragtige verblyf.
Megan L - Feb 2020
Gemiddeld
Amazing.
Sandra V - Jan 2020
Gemiddeld
Absoluut wow.
Calvin T - Jan 2020
Gemiddeld
There is no emphasis on customer service.
Mabalingwe Elephant Lodge's terugvoer
Good day
We are very sorry to hear of your bad experience at the Restaurant. We would like to point out that we do not have anything to do with the Restaurant at Mabalingwe Game Reserve. You should have pointed it out to the Management of the Restaurant, they would attend to a complaint like that. From our side, we did forward your review to the management and they will attend to the problem. Mabalingwe consist of the Game reserve and then we only have private property inside the reserve. It would be appreciated if you can rate us on our Unit only. If there are anything else, please don’t hesitate to contact us. Thank You, Morne (Elephant Lodge Unit 260 A &B)
Yolandi B - Des 2019
Gemiddeld
Meeste wilde diere wat ek al ooit gesien het.
Sunette M - Des 2019
Gemiddeld
'n Rustige en gemaklike naweek wegbreek in die bos, slegs 1 uur en 30 min vanaf Pretoria.
Werner F - Des 2019
Gemiddeld
Heerlike naweek en alles was perfek!
Beth B - Sep 2019
Gemiddeld
Baie gerieflik en netjies. Die toegemaakte kombuis is soveel beter! Baie baie dankie!
Heidi O - Aug 2019
Gemiddeld
Rustige bosveldwegbreek.
David G - Aug 2019
Gemiddeld
Baie rustig en waarde vir geld, personeel baie vriendelike, kan hoog aan beveel.
Marc F - Jul 2019
Gemiddeld
Rustige verblyf met diere wat tot op jou voorstoepie kom. Privaat en baie goed ingerig.
Francois V - Jul 2019
Gemiddeld
Pragtig en diere kom tot by jou.
Mabalingwe Elephant Lodge's terugvoer
Baie dankie dat u dit onder ons aandag gebring het oor die skoonmakers. Dis buite kontrakteurs en ons het dit met hulle opgeneem, geen skoonmakers mag by eenhede wees tensy dit is om dit skoon te maak nie.
Johan K - Jun 2019
Gemiddeld
Regtig moeite werd.
Lees meerSarel K - Jun 2019
Gemiddeld
Meer luuksheid teen dieselfde tarief by ander oorde.
Lees meerMabalingwe Elephant Lodge's terugvoer
Ons is baie jammer dat u so ongelukkig was.
Die kussings en komberse is nie oud nie. Daar was 'n duvet oortreksel, dun kombers asook dukker komberse in die kas vir elke bed. Nadat u gekla het, het ons gereël vir nog ekstra komberse.
Nog niemand het oor die matrasse gekla nie. Die plek is nie vuil nie, daar is elke dag skoonmaak dienste.
Soos u weet het ons wel die DStv probeer uitsorteer, volgens Multichoice was dit wel geaktiveer. U geld is ten volle terug betaal vir die DStv.
Ons het die heeltyd met u opgevolg deur SMS'e asook telefonies met u gepraat.
Beth B - Mei 2019
Gemiddeld
Wonderluk!
Cornel V - Mrt 2019
Gemiddeld
Hou maar die vensters toe, want die ape is meester diewe.
Beverley B - Mrt 2019
Gemiddeld
Rustig en lekker.
Annalene S - Mrt 2019
Gemiddeld
Eienaars besig met opgradering van eenheid wat dit nog meer aantreklik gaan maak.
Sanet C - Nov 2018
Gemiddeld
Eenheid was smaakvol, netjies en gerieflik. Baie dankie.
Edith T - Okt 2018
Gemiddeld
Naby aan die natuur, rustig, netjies en veilig.
Louise S - Sep 2018
Gemiddeld
Fantasties.
Mabalingwe Elephant Lodge's terugvoer
Baie dankie, hoop om julle weer te sien.
Annaliza J - Jul 2018
Gemiddeld
Lekker in die bos.
Maryna K - Jul 2018
Gemiddeld
Ons het baie lekker gebly en die plek is netjies en goed toegerus.
Mev G - Jun 2018
Gemiddeld
Dit was 'n baie lekker naweek weg saam met my man en klein 1 jarige seuntjie.
Carla B - Jun 2018
Gemiddeld
Saligheid vir die siel!
Rhulani M - Jun 2018
Gemiddeld
I enjoyed my stay.
John V - Mei 2018
Gemiddeld
Lekker breuk.
Dennis A - Mrt 2018
Gemiddeld
Was gemaklik en het dit baie geniet, sal weer gaan.
Mabalingwe Elephant Lodge's terugvoer
Baie dankie, ons hoop ons sien julle gou weer. Lekker dag, Morne Oosthuizen.
Beverley B - Mrt 2018
Gemiddeld
Heerlike rus.
Elyssa H - Feb 2018
Gemiddeld
Ons het baie lekker gebly die plekkie is netjies en goed toegerus.
Mabalingwe Elephant Lodge's terugvoer
Baie dankie, hoop ons sien julle gou weer. Lekker dag vêrder. Morne Oosthuizen
Clarissa P - Feb 2018
Gemiddeld
Had a great time.
Hannes M - Des 2017
Gemiddeld
Patetiese verblyf en misleidende foto's.
Lees meerDié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.
Pathetic accommodation and misleading pictures.
No star report: Pathetic misleading information on self-catering "fully equipped" kitchen: it is actually situated outside the chalet under the stoep's roof. Monkeys and warthogs was begging for food/stealing food while preparing! No airconditioning. The roof fan only had one speed setting - and it was very noisy so you could not sleep with it on. Ceiling light above the bed came lose from the wall and hung on hinge. Water in one unit became brown in all taps the second day, could not use the bathroom. Pathetic experience.
Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.
Mabalingwe Elephant Lodge's terugvoer
Ek vra om verskoning indien u 'n slegte ondervinding gehad het, ek glo egter daar was geen misleidende inligiting op die webblad nie, dit is wel selfsorg en daar word ook aangedui dat ons eenhede geen lugversorging het nie.
Wilde diere wat kos bedel is ongelukkig buite ons beheer, hulle kan egter ‘n probleem raak aangesien gaste gereëld die wilde diere voer. Daar is ‘n span werkers wat met graagte sou gaan kyk het na die ligte en water, indien u die klagte aangemeld het by ontvangs. Duidelike foto’s is op webtuiste beskikbaar sodat u wel kon sien hoe lyk die geriewe. Eenhede word skoon en netjies oorhandig met aankoms en kombuis fasilitiete is soos geadverteer.
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mabalingwe Natuurreservaat, R516, Bela-Bela, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom