Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mabalingwe Elephant Lodge

Deluxe-dubbelkamer
Vanaf
Vanaf R1 000
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie oopplan-eenheid het ’n koninggrootte-bed of 2 enkelbeddens en ’n privaat badkamer met ’n stort. Die kombuisie is ten volle toegerus met ’n yskassie, mikrogolfoond en stoof. ’n Braai-area en ’n TV met DStv is beskikbaar vir die eenheid en daar is lugversorging.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
1 xKoningingrootte-bed
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Neem asb. kennis dat daar apies op die perseel is en gaste moet seker maak dat die vensters en deure van die eenhede toe en gesluit is wanneer hulle nie binne die eenheid is nie. Wanneer daar vertrek word moet die deure en vensters van die eenhede ook behoorlik toegemaak en gesluit word.
’n Lys van al die items in die kombuis word voorsen en indien iets vermis of gebreek is moet gaste dit dadelik aan die huishoudster of bestuur aanmeld.
Gaste moet hul eie swemhanddoeke, skoonmaakmiddels, hout, vuuraanstekers en braairoosters saambring.
Daar is ’n privaat wildritvoertuig teen ’n ekstra koste beskikbaar.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mabalingwe Wildreservaat, R516, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDEwYTdmYzk0LWM5NDYtNDM3ZC1hMWM4LTQ4OTc5MTViMzJkYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 113 5 1 5 Mabalingwe Game Reserve R516 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.821296 28.062872
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem