Mabalingwe Sithrah Lodge PRM142
10 gaste
5 slaapkamers
5 beds
5 badkamers
- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - R516 Thabazimbi Road, Mabalingwe Nature Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo Sien kaart
Beskrywing
Mabalingwe Sithrah Lodge PRM142 is 'n pragtige huis in die Waterberg-distrik in een van Suid-Afrika se beste privaat wildreservate. Dit strek oor sowat 8000 ha en is die tuiste van 'n oorvloed wild- en voëlspesies insluitend die Groot 5. Dit bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf wat ideaal vir 'n groep of 'n gesin is.
Die huis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 5 slaapkamers en 5 badkamers. Elke slaapkamer het óf 'n koningingrootte-bed óf 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea en -kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, gasstoof, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n TV, 'n kaggel en gemaklike rusbanke wat lei na 'n sjiek kroeg en eetarea met 'n binnebraai en stapeldeure wat 'n asemrowende uitsig oor die natuur bied.
Die huis lei na 'n dek met 'n Jacuzzi, 'n versonke boma en 'n swembad. Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Chante Geverifieer
Eiendomme 18
Resensies 24
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- R516 Thabazimbi Road, Mabalingwe Nature Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R516 Thabazimbi Road, Mabalingwe Nature Reserve, Bela-Bela, 0480, Limpopo
Sien kaart- 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang