Mabalingwe Uzuri Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Op die Nippertjie-aanbod 25 % af

Kry 25% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

Mabalingwe Uzuri Lodge is 'n privaat lodge in die Mabalingwe Natuurreservaat. Die lodge is op die 'n veilige 12 500-hektaar landgoed met 24 uur-sekuriteit en is malaria-vry. Gaste kan die Groot 5 sien en na die leeus se gebrul luister in die gemak van hulle beddens.

Die lodge beskik oor 4 privaat slaapkamers, 4 badkamers waarvan 2 en-suite is, en 'n gesinskamer en 'n speletjieskamer. Drie van die kamers het 'n koningingrootte-bed en die ander twee slaapkamers het 2 enkelbeddens elk. Daar is 'n volledig toegeruste kombuis, 'n groot oopplan-eetkamer en 'n sitkamer me t'n kaggel. Daar is ook gratis WiFi en 'n TV met DStv. Die speletjieskamer het 'n snoekertafel, veerpyltjiesbord en 'n TV.

Ander geriewe sluit 'n Jacuzzi, boma, braaigeriewe en 'n swembad in. Daar is onderdakparkeerplek vir 2 voertuie en nog ekstra parkeerplek vir ander voertuie. Die opsionele gebruik van die wildritvoertuig en daaglikse dienste word van 'n helper voorsien.

Doendinge in en om die omgewing sluit wildritte, en gaste het ook toegang tot die Mabalingwe Klubhuis en Restaurant met pragtige uitsigte oor die bos, damme en riviere. Die Mabalingwe Klubhuis bied doendinge soos perdry, wildkyk, verfbal, verhitte swembaddens, boogskiet, 4x4-roetes, tennisbane, muurbalbane en putt-putt. Die Oasis Bush Pub bied 'n unieke Suid-Afrikaanse ervaring in die bos en is die ideale halfwegstop tydens wildritte.

Die lodge is 20 km vanaf Bela-Bela, Warmbad, 2 ure se ry vanaf Johannesburg, Midrand, en is 1,5 uur vanaf Pretoria. Elements Gholfbaan is net 3 km van die lodge af via die agterhek.

Slaapplek

'n Bespreking by Mabalingwe Uzuri Lodge sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 5 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 6 - Huisves 1 persoon
1 x Enkelslaapbank

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Braaiplek
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  •  Perdry
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Swembad
  •  Jacuzzi
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Speletjieskamer
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Restaurant op Perseel
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Wegbreekkamers
  •  Dataprojektor
  •  DVD-speler
  •  Blaaibord
  •  Witborde
  •  Skootrekenaar-projektor
  •  Kantoorgeriewe
  •  Rekenaar Netwerklewering
  •  Internet
  •  Skuifie-projektor
  •  Televisie
  •  Plek vir tot 10 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  •  Plek vir tot 50 afgevaardigdes

Parkeerplek

  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Mabalingwe Uzuri Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R4 255 R3 191 per nag (plek vir 10)

Kry 25% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false