Bela-Bela Akkommodasie by Mabula Game Lodge | LekkeSlaap
+40
+40

Mabula Game Lodge

1 resensie
Wildsplaas
  • Vanaf R4 222 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 222 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mabula Private Game Lodge, Mabula Privaat Wildreservaat, Waterberg, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom

Beskrywing

Mabula Game Lodge is teen die agtergrond van die Waterberge in een van Suid-Afrika se voorste wildreservate geleë. Hierdie lodge is net 2 ure se ry noord van Johannesburg en geleë in 'n 12 000 hektaar reservaat wat 'n oorvloed fauna en flora, en die "Groot 5" huisves.

Luukse slaapkamers versier volgens skoon, minimalistiese en elegante lyne met 'n tikkie Afrika. Opvallende, natuurlike kleure doem trots op en beklemtoon die etniese gevoel van die lodge. Meubels en spieëls is van donker Imbuiahout wat gekomplimenteer word met ryk teksture, materiale en blindings. Die mure is behang met etniese kuns.

Al die kamers is toegerus met lugversorging en 'n badkamers. Ander geriewe sluit LCD platskerm-TV's, en suite-badkamers, telefone, haardroërs, kluise en koffie- en teemaakgeriewe.

Wêreldklas-kookkuns word bedien in 'n groot verskeidenheid eetkamers waar prikkelende spyskaarte en die rustige atmosfeer van die bosveld jou sal bekoor.

Kenmerke

Swembad
Gratis WiFi
Afrikaans
Jacuzzi
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels

Opsomming van Resensie

3.6 uit 5van 1 resensie vir Mabula Game Lodge
Netheid
3.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.0/5

Ligging

  • Mabula Private Game Lodge, Mabula Privaat Wildreservaat, Waterberg, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Mabula Game Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R4 222
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R4 222
per nag (vir 2 persone)
VEILIGE BETALING VIA
LEKKESLAAP.CO.ZA
Vanaf R4 222
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 222 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mabula Private Game Lodge, Mabula Privaat Wildreservaat, Waterberg, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAimpTpTupm1nvNxrnqkfpBm8OzowEEiChMkE5WzrG2Zdg4YmcRk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R4 222  per nag (plek vir 2) 1 5 1 3.6 Mabula Private Game Lodge Mabula Private Game Reserve 0480 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -24.747006682506 27.912960648537
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za