Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mack & Miley

Weeksdagaanbod 15% af

Kry 15% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 1 Mei 2024 tot 31 Jul 2024.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malgasstraat 17, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
  • Vanaf R675 R574 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Mack & Miley is op 'n privaat eiendom in Langebaan en bied verblyf in 2 eenhede wat elk slaapplek vir 2 gaste het. Die kothuise bied gerieflike selfsorgverblyf wat ideaal is vir sakereisigers of vakansiegangers. Die eiendom is stapafstand vanaf die hoofstrand en winkels.

Elke eenheid beskik oor 'n slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak.

Elke eenheid het ook 'n oopplan-kombuis wat met 'n tweeplaatstoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Elke leefarea het 'n TV met Netflix en YouTube en gemaklike sitplek.

Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. Daar is ook privaat braaigeriewe op die stoep met buitesitplek. Elke eenheid se ligte en WiFi sal steeds werk tydens beurtkrag.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 35 resensies vir Mack & Miley
Netheid
5.0/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Alta Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Jaar gelys 6

Ligging

  • Malgasstraat 17, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mack & Miley het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R675
R675 R574
per nag (plek vir 2)
Vanaf R675
R675 R574
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Malgasstraat 17, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4bd8e532fdddd8a71585496cc544192debdeb93db9839406c4653d3a9c906a463401d65aabb4ee7afd48aadc266b65f1b360?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R675 nouVanaf R574 per nag (plek vir 2) 35 5 1 5 17 Malgas Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.088944100404 18.037277122754
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem