LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Maclear Manor | LekkeSlaap
+28

Maclear Manor

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 19 resensies vir Maclear Manor
Netheid
4.7/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5
Derek M - Jul 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Derek M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Basic overnight accommodation

Small room, poorly lighted, but clean and comfortable. Good breakfast.

Johandi S - Mei 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johandi S
Saam met vriende

Heerlike ontbyt!

Die pad na die Manor is nie van die beste nie, maar ons is hartlik ontvang.

Dirk V - Sep 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk V
Saam met vriende

Heerlik oornag by Maclear Manor.

Maclear Manor is heerlike, ruim akkommodasie wat ek enige dag sal aanbeveel.

Monica D - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica D
Saam met vriende

Superb service.

Lovely stay. Excellent service. Great breakfast.

Johan D - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D
Saam met vriende

Gemaklike verblyf, vriendelike diens en baie lekker ontbyt!

Nie maklike dorp om verblyf te soek nie. Ons was totaal gelukkig met wat ons gekry het. Sekuriteit is goed, voertuie veilig, diens vriendelik. Als en als goeie waarde vir geld. En, o ja, die ontbyt was baie goed!

Piet D - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet D
Saam met vriende

Baie lekker gebly.

Lieflike gastehuis, vriendelike personeel. Ontbyt was uitstekend. Ons sal beslis weer hier kom oornag.

Brian K - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brian K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ideal for a stop over.

The manageress was most helpful and kind and allowed us to change the date of our booking due to a family emergency. The room is well appointed and very clean. The bed was most comfortable.

Deon V - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deon V

Baie lekker gebly.

Nie veel om te sê nie, het aan verwagtings voldoen en 'n baie netjiese oornaggeriewe.

Charl M - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charl M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie aandag veral met die uitdagings van beurtkrag wat 17:00 begin het!

Samewerking met die aand se eetplek was puik, albei het wondere verrig met die beurtkrag! Albei het sy eie kragopwekker gehad maar die tydsberekening tussen hulle was goed. Aand goed geslaap met die heerlike geluid van vallende reën! Mooi omgewing en pragtige tuin. Alles agter ‘n hoë veiligheidsheining.

Peter D - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter D
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Baie aangename ondervinding.

Die kamers is goed toegerus en baie gerieflik. Ontbyt was baie lekker en Dawn is baie gasvry.

Coris M - Jan 2019
Gemiddeld
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Coris M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige akkommodasie om te oornag op die R56 roete.

Eenheid was ruim en goed toegerus om aangename verblyf te verseker.Perseel is ook goed beveilig met kameras en is ook volledig omhein om sekuriteit te verbeter.Veilige parkering is op die perseel beskikbaar.

Johan D - Mei 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties. Heerlik om so wonderlik ontvang te word. Pragtige omgewing waar die huis geleë is.

Noel het baie geduld aan die dag getoon deur herhaaldelik die pad van Mthatha oor Langenie te verduidelik. Dit was maar net die aanloop tot een van die beste ervarings op ons reis. Ontvangs deur Dawn was vriendelik en flink. Die kamer is pragtig toegerus met alles wat nodig mag wees. (Muskiet masjien, naaldwerkstel en vir die koue 'n kraffie sjerrie). Ontbyt was heerlik en volgens ons standaarde hopeloos te veel. Die gaste wat nie wou uitgaan die aand nie is deur Dawn gehelp deur wegneemetes te gaan haal vir hulle. Ons kan hierdie plek met groot vrymoedigheid aanbeveel al is die dorpie Maclear maar skraal. Die omgewing is pragtig. Baie dankie aan Noel en Dawn.

Nanneke R - Mrt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nanneke R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike blyplek en rustig, alles is so netjies en goed ingerig.

Ons het lekker gebly, dit was net te kort. Ons sou nog langer wou bly om meer van die omgewing te kon sien.

Sharin F - Des 2015
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sharin F
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderful and relaxing.

We had a wonderful stay! Friendly owner and clean, nice rooms.

Seamus R - Apr 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Seamus R

Beautiful house on beautiful grounds and very good hospitality

We stayed at this property on our route to Durban coming up the Garden Route and wished to go inland to see more inland of SA. A bit out of the way but cannot complain of the house and hospitality received.

Elza B - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elza B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie gerieflik en mooi.

Maclear Manor is 'n baie mooi en skoon gastehuis. Die kamer waarin ons gebly het was keurig gemeubileer en ruim. Die diens is baie goed.

Belinda M - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda M
Gesin met tieners

Most enjoyable

Furnishings covered all requirements and they even had a sewing kit!! Fantastic!

Debbie F - Jan 2014
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie F
Gesin met tieners

Wonderful spacious clean - everything you need

Spacious, clean, with everything on hand. Friendly hosts and staff. Excellent breakfast. Even supper at the club was good value for money!

Charl S - Sep 2013
Gemiddeld
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Charl S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ontbyt uit die boonste rakke.

Dawn (eienaar) is baie vriendelik en toeganklik. Sy gee buitengewone aandag aan detail en afronding. Die ontbyt was uitstekend.

Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 11 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Schmidt Laan, Maclear, 5480, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFhODI3ZDY2LTVkYTAtNDBkOC1hNDA5LWFmMWM2OWZiYjAzZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200  per nag (vir 2 persone) 19 5 1 5 9 Schmidt Avenue Maclear 5480 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -31.074356490068 28.343449831009
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!