MacLeod House
Beskrywing
Hierdie kamer het 2 enkelbeddens wat ook opgemaak kan word as 'n koninggrootte-bed op versoek. Daar is plek vir 'n opslaanbed vir 'n kind indien nodig - doen asb. navraag. Die kamer het ook sy eie privaat omheinde tuintjie, kombuisie en 'n badkamer met 'n stort.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Verekombers
- •Elektriese kombers
- •Klein kombuis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in
Selfsorgverblyf met linne, handdoeke, tee- en koffiemaakgeriewe.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer is volledig ingerig vir selfsorg. Die kombuisie bied 2 moderne gasplate asook 'n mikrogolfoond. Die kamer is sonnig en lig met sy eie privaat omheinde tuin. Dis nuut gebou met baie goeie afwerkings. Daar is 'n dubbelbed asook 'n baie gerieflike slaapbank wat oopvou in 'n dubbelbed. Die slaapbank is geskik vir 1 volwassene of 2 kinders onder die ouderdom van 10. Die badkamer bied 'n moderne stort. Die ruim privaat tuin is ideaal vir gaste wat met kinders en troeteldiere reis.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Verekombers
- •Elektriese kombers
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in
Selfsorgverblyf met linne, handdoeke, tee- en koffiemaakgeriewe.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer is ideaal vir gesinne en het 'n koningingrootte-bed, 'n stapelbed en 'n dubbelslaapbank. Daar is beddens wat op die grond staan. Daar is 'n groot instapkas en die kamer het 'n volledige badkamer met 'n bad en stort. Die kamer het ook sy eie verwarmer vir warm water. Ander geriewe sluit 'n volledig toegeruste kombuisie in. Die kamer het ook 'n klein privaat tuintjie wat dit perfek maak vir 'n gesin met klein kinders.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Verekombers
- •Elektriese kombers
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in
Selfsorgverblyf met linne, handdoeke en tee- en koffiemaakgeriewe.
Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 12 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: James Scott-straat 10, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Alle ouderdomme is welkom