Beskrywing
Dié kamer het ‘n dubbelbed. Daar is ook 'n enkelbed en 'n uittrek-kinderbed. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Daar is ook 'n TV met Netflix, 'n mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Leefarea
1 x Koninggrootte-bed
2 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Daar is 2 troeteldiervriendelike kamers, Audrey's Apartment en Neil's Room. Elkeen van hierdie eenhede het sy eie privaat, omheinde tuin. Laat weet asseblief vir MacLeod House in jou navraag wanneer jy 'n dier wil saambring. Kamer 1 en 2 is nie troeteldiervriendelik nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer is volledig ingerig vir selfsorg. Die kombuisie het 2 moderne gasplate asook 'n mikrogolfoond. Die kamer is sonnig en lig met sy eie privaat omheinde tuin. Dis nuut gebou met gehalte-afwerkings. Daar is 'n dubbelbed asook 'n baie gerieflike slaapbank wat in 'n dubbelbed oopvou. Die slaapbank is geskik vir 1 volwassene of 2 kinders jonger as 10 jaar. Die badkamer bied 'n moderne stort. Die ruim privaat tuin is ideaal vir gaste wat met kinders en troeteldiere reis.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Daar is 2 troeteldiervriendelike kamers, Audrey's Apartment en Neil's Room. Elkeen van hierdie eenhede het sy eie privaat, omheinde tuin. Laat weet asseblief vir MacLeod House in jou navraag wanneer jy 'n dier wil saambring. Kamer 1 en 2 is nie troeteldiervriendelik nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer het ‘n dubbelbed en ‘n enkelbed en die badkamer het 'n stort. Die kamer het ook 'n verwarmer en daar is 'n kombuisie. Die privaat tuin is ideaal vir klein kinders en klein troeteldiere. Die TV het Netflix en YouTube.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Daar is 2 troeteldiervriendelike kamers, Audrey's Apartment en Neil's Room. Elkeen van hierdie eenhede het sy eie privaat, omheinde tuin. Laat weet asseblief vir MacLeod House in jou navraag wanneer jy 'n dier wil saambring. Kamer 1 en 2 is nie troeteldiervriendelik nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer is ideaal vir gesinne en het 'n koningingrootte-bed, 'n stapelbed en 'n dubbelslaapbank. Daar is beddens wat op die grond staan. Daar is 'n groot instapkas en die kamer het 'n volledige badkamer met 'n bad en stort. Die kamer het ook sy eie verwarmer vir warm water. Ander geriewe sluit 'n volledig toegeruste kombuisie in. Die kamer het ook 'n klein privaat tuintjie wat dit perfek maak vir 'n gesin met klein kinders en troeteldiere. Let daarop dat hierdie woonstel 2 of 3 volwassenes kan akkommodeer, of 2 volwassenes en 4 kinders. Die woonstel is nie geskik vir meer as 3 volwassenes nie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
1 x Kinderbank vir 2
1 x Kinderstapelbed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Daar is 2 troeteldiervriendelike kamers, Audrey's Apartment en Neil's Room. Elkeen van hierdie eenhede het sy eie privaat, omheinde tuin. Laat weet asseblief vir MacLeod House in jou navraag wanneer jy 'n dier wil saambring. Kamer 1 en 2 is nie troeteldiervriendelik nie.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
10 James Scott Street, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Slaapplek vir 17 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang