Maddie's Cottage
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Victoria Heights-rylaan, Kraaibosch Plaas 195, Victoriabaai, 6528, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18
- Vanaf R1 814 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Maddie's Cottage is in Victoriabaai en bied gehalteverblyf aan 'n paartjie of 'n sakereisiger. Dit is naby verskeie winkels, restaurante, die strand, aktiwiteite en besienswaardighede in die dorp.
Hierdie pragtige kothuis skuil tussen die boomtoppe en beskik oor 1 slaapkamer met slaapplek vir 2 gaste. Die slaapkamer het 'n ekstra lang koningingrootte-bed en die aparte badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n gasstoof, yskas-vrieskas, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus.
Die sitarea het gemaklike rusbanke en 'n eetarea met oorgenoeg sitplek waar gaste saam 'n maaltyd kan geniet. Daar is ook komplimentêre WiFi.
Gaste het toegang tot braaigeriewe en daar is veilige parkeerplek op die perseel.
Slaapplek
’n Bespreking by Maddie's Cottage sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ligging
- Victoria Heights-rylaan, Kraaibosch Plaas 195, Victoriabaai, 6528, Wes-Kaap
- Gaste dink Maddie's Cottage het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Victoria Heights-rylaan, Kraaibosch Plaas 195, Victoriabaai, 6528, Wes-Kaap
- Geen kinders onder 18