Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Blues Stay-Cottage

Selfsorg

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 9 resensies vir Blues Stay-Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Marietjie B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marietjie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige privaat luukse verblyf in pragtige groen natuurskoon omgewing.

Pragtige, stylvolle, goeie gehalte gerieflike verblyf in 'n groen boomryke omgewing. See uitsig. Skuifdeure maak oop op 'n heerlike onderdak kuierstoep. Die verblyf is lekker privaat so tussen die bome en struike, maar nogtans naby die strand van Victoriabaai en ook naby restaurante en winkels.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roelof T - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roelof T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ek beveel die plek groot aan. Waarde vir geld.

Netjies en ruim. Absoluut lekker daar. Kaggel is 'n bonus.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ben E - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ben E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende ligging, ryafstand na Victoriabaai, stil en rustige omgewing met lieflike natuur en see uitsig. Ware hemelse moderne tuiste!

Maddies Cottage is 'n liefdesnessie vir twee, omvou met woud en see uitsig. Die Cottage is uiters modern met gasbraaier en stoof, sodat Eskom nie jou vakansie versteur nie. Geen TV en dus kon ons werklik afskakel. Lieflike stoep met asemrowende uitsig. 'n Regte juweeltjie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daniel L - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker.

Ongelooflik mooi binne en buite. Die bure se honde het ons wel wakker geblaf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Barry C - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Barry C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlike ervaring vir 'n romantiese wegbreek.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blues Stay-Cottage se terugvoer

Barry baie dankie en regtig bly jul het die verblyf geniet . Hoop ons sien julle gou weer !
vriendelike groete

Ria

Blues Stay-Cottage
Tamryn L - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tamryn L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Puik akkommodasie vir 2. Maddie's cottage was alles en eer by hierdie wonderlike oorspronklike plekkie. Pragtige uitsigte, super privaat, stylvolle decor regdeur met als wat mens kon benodig vir jou verblyf en meer. Die diens van die eienaar was ook puik. Ons wou nie daar weg en wens ons kon langer kuier. Verseker 'n moet vir ons toekomstige kuiers in daardie area.

Pragtige uitsigte, super privaat, stylvolle decor regdeur met als wat mens kon benodige vir jou verblyf en nog meer. Die diens van die eienaar was ook puik. Ons wou nie daar weg en wens ons kon langer kuier. Ons beveel beslis hierdie woning aan. Verseker 'n moet vir ons toekomstige kuiers in daardie area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blues Stay-Cottage se terugvoer

Baie dankie vir jul resensie ek is baie bly jul het die verblyf geniet en hoop om jul gou weer terug te sien.
Groete Ria

Blues Stay-Cottage
Johan V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Weg van die gedruis.

Maddie's Cottage het meer gebied as wat ek verwag het. Pragtige uitsig oor die kloof met Vic-baai op die horison, en 'n Knysnaloerie wat ons elke dag kom vermaak het. Die ideale wegkruipplek. Sal beslis terugkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blues Stay-Cottage se terugvoer

Baie dankie vir jul kuier lekker om jul te ontmoet, altyd lekker om gaste te ontvang wat die natuur en stilte geniet. Sien jul gou weer!

Blues Stay-Cottage
Deidre C - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deidre C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantastic!

Dit was die heerlikste plekkie waar ons wittebrood gehou het. Die uitsig is awesome verby en die stilte is net wow. Ons het so lekker gebly en sal beslis weer en weer daar bly .

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blues Stay-Cottage se terugvoer

Dit was lekker om jule te ontmoet en baie dankie vir julle kuier. Hoop ons sien mekaar gou weer.
Vriendeike groete, Ria

Blues Stay-Cottage
Sarona V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sarona V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die verblyf was heerlik, stunning views en 'n pragtige plek met alles en meer as wat ons verwag het.

Met ons aankoms het ons 'n warm, egte Suid Afrikaanse ontvangs geniet en hoewel dit meeste van die tyd gereën het, het die fantastiese uitsig by die kaggel opgemaak daarvoor. Ons het onsself gate uit geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Blues Stay-Cottage se terugvoer

Baie dankie Daniel, vir jou terugvoer. Ek waardeer dit baie en sal baie graag wat wou gee om jul self te ontmoet maar hopelik sien ons julle gou weer. Julle is altyd baie welkom.

Blues Stay-Cottage
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R2 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Victoria Heights-rylaan, Kraaibosch Plaas 195, Victoriabaai, 6528, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdf0804a9fb3eaf4669f34c13eeb4a7cf9fb22d5de2af9a3c3c868ab9e680ceb3c1ef6da7accea9944959f33f561e2b9b10db?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 Victoria Heights Drive Kraaibosch Farm 195 6528 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.995332591888 22.540333607977