Madeira Bed

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Madeira Bed is 'n ouwêreldse klein gastehuis in Queenstown in 'n rustige woonbuurt ver vanaf die dorp se rumoer.

Verblyf is beskikbaar in 4 en suite-kamers. Elke kamer het 'n dubbelbed, asook 'n ketel, eetgerei, breekware, yskassie, broodrooster, mikrogolfoond, komplimentêre koffie en tee, lessenaar, TV, DStv, WiFi en braaigeriewe is beskikbaar op versoek. Parkeerplek op die perseel is beskikbaar.

Die perseel is 300 m vanaf Queen’s College School.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Madeira Bed gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R495 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za