Lemoenkloof Akkommodasie by Madeliefie | LekkeSlaap
+41

Madeliefie

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 41 resensies vir Madeliefie
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Romy V - Apr 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Romy V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekende diens en baie mooi en netjies.

Baie vriendelike ontvangs en die moiete wat gedoen word vir die gaste is 10 uit 10.

Lizette D - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam, was heerlik.

Sal weer daar bly.

Bianca V - Okt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bianca V
Enkelreisiger

Baie gemaklik en vriendelike mense.

Ek sal definitief weer by Madeliefie oorbly. Baie netjies en modern, met veilige parkering agter hek.

Corneli V - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corneli V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend.

Het verlief geraak op die plek en sal weer daar wil gaan bly en daar is baie moeite gedoen met die ontbyt kos was uitstekend gewees.

Marie J - Aug 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie J
Enkelreisiger

'n Aangename oornagplek.

Ek is hartlik ontvang en raad gegee oor waar ek aandete kon eet. My gashere het ook na my fiets omgesien. Dit word opreg waardeer. Ek hoop om terug te keer.

Dié resensie is vertaal,kliek hierom die oorspronklike weergawe te sien.

An enjoyable overnight stay.

I was warmly received and given advice where to have dinner. My hosts also took care of my bicycle. It is much appreciated. I hope to return.

Jy lees die oorspronklike resensie,kliek hierom die vertaalde weergawe te sien.

Benita J - Jul 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benita J
Saam met vriende

Warm. Lieflik. Kosbarwe Madeliefie-pêrel.

Pragtige plek - Minette en Willie ook pragtig. Prag. Heerlike ontbyt ingesluit - was perfek!

Hugo P - Mei 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hugo P
Gesin met tieners

Stunning!

Pragtige gastehuis met oulike gasheer en gasvrou. Baie lekker kamer en heerlike ontbyt.

Lynn D - Apr 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lynn D
Enkelreisiger

Thanks for my pleasant stay in Madeliefie. Warm welcome and nice food.

Excellent service. Great food.

Willie G - Mrt 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie G
Saam met vriende

Gemaklike huislike verblyf!

Ons het heerlik gebly - sommer gou tuis gevoel en ontbyt was heerlik. Alles is pynlik netjies en alles wat jy nodig het is daar. Kan aanbeveel en julle sien ons beslis weer.

Elizna J - Des 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizna J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties!

Gasvry en uiters netjies!

Corneli A - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Corneli A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oulike skoon en gerieflike plekke met vriendelike eienaars.

Plekkie is skoon en netjies gewees. Mense vriendelike en ontbyt was heerlik.

Anne D - Nov 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne D
Saam met vriende

Beautiful attention to detail.

We had a lovely stay at Madeliefie! Beautiful decor and spotlessly clean. Thoroughly spoilt for breakfast. Would definitely recommend a stay.

Willem K - Sep 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willem K
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie en netjiese B&B, en baie gasvrye mense.

Madeliefie is 'n baie netjiese B&B en mens voel sommer baie vinnig tuis. Alles is skoon en netjies. Kan vir enige iemand aanbeveel.

Tracy Lee A - Apr 2018
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tracy Lee A
Saam met vriende

Wonderful hosts and really nice accommodation.

Wonderful stay and our hosts were really friendly and helpful.

Mariana S - Des 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariana S
Gesin met tieners

Ons gesin was lanklaas so tevrede met verblyf. Was uit die boonste rakke.

Madeliefie het elke gerief in wat jy nodig het. Alles is verskriklik netjies en nuut. Ons het ons verblyf baie geniet en dit is die perfekte ligging. Sal dit vir seker aanbeveel. Ontbyt was ook heerlik. Ons sal weer kom oorbly.

Marianne B - Nov 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne B
Enkelreisiger

Pragtige plekkie met fantastiese ontbyt!

'n Regte plaasgevoel aan die gastehuisie met pragtige dekor en die lekkerste ontbyt! Was skoon verras met die oulikheid daarvan!

Michelle E - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle E
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wow! Beautiful.

Was so lovely, greeted and shown in such a great manner, we were offered help with choosing restaurants and given options. Breakfast in the morning was amazing! I cannot explain enough how great it was! Will definitely be back!

Daleen D - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen D
Besigheidsreis

Madeliefie is 'n droom plek, perfek!

Madeliefie met sy eineaars is ongelooflik. Dit is baie skoon en netjies. Ek sou beslis langer wou bly net omdat die plek so mooi en skoon is. Alles in die gaste plekkie is van hoë gehalte, stil en net perfek. Daar hoef niks te verbeter nie.

Albert M - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert M
Enkelreisiger

Gasvryheid! Pragtige plek, alles mooi en lekker.

Ek sal dit 100% aanbeveel.

Mariette M - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mariette M
Gesin met tieners

Vriendelike ontvangs, netjiese skoon kamer, lekker ontbyt!

Lekker gekuier, maar ongelukkig baie padgeraas en raserige bure.

Marcelle L - Okt 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcelle L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Madeliefie - hidden gem of Paarl.

Madeliefie and its owners are absolute gems! From beautifully decorated, squeaky clean rooms equipped with all the essentials and more to delicious 5 start breakfast served at a time most conveniently suited to our time schedules. Safe parking and access to all the main attractions. Situated in the beautiful Paarl surrounded by beautiful winelands. Operated and owned by two of the most kindhearted, friendly and helpful people, Minette and Willie. Madeliefie offered us everything as advertised and then some more. We have immense gratitude to Minette and Willie for giving us the royal treatment and assisting us with our every need. My fiance and I highly recommend Madeliefie to anyone and everyone visiting the Paarl. It's a must!

C.a. V - Sep 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
C.a. V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie netjies en vriendelik ontvang.

Baie lekker daar gebly. Netjies, heerlike ontbyt!

Divan G - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Divan G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ongelooflik!

Willie en Minette dra mens op hul hande! Baie lekker breakfast en ongelooflik lekker geslaap. Mens voel soos 'n nuwe uitgeruste mens na so naweek! Baie dankie.

Wilmari T - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilmari T
Saam met vriende

Voortreflik.

My dogter het daar oorgebly en het net lof gehad vir die mooi plek, vriendelike gasheer en heerlike ontbyt.

Jessica G - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Absoluut wonderlik!

Ons wou nie teruggaan huis toe nie. Het ongelooflik welkom gevoel. Die ontbyt is fantasties en so mooi aangebied dat mens amper nie daarvan wil eet nie. Baie skoon en netjies en met persoonlike "touches" van aankoms tot tyd van vertrek. Sal enige tyd wil teruggaan. Hoogs aanbeveel.

Delmar V - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Delmar V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uitstekend!

Sal Madeliefie enige tyd aanbeveel. Waarde vir geld. Gasvryheid uit die boonste rakke. Dankie Willie-hulle vir 'n wonderlike ontspannende tyd. Sien julle weer.

Alta B - Aug 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta B
Enkelreisiger

Pragtig en stylvol in 'n ongelooflike mooi dorp.

Kan Madeliefe aanbeveel en sal enige tyd weer daar oornag, dankie vir jou vriendelikheid en gesels Minette.

Aletta B - Jul 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aletta B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustige ambiance.

'n Wonderlike rustige ervaring in 'n baie skoon omgewing. Ontbyt puik en kreatief.

Talintha-lee V - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talintha-lee V

Dit wat jy op website sien is wat jy kry en die verwelkoming was die beste - huisgevoel met bederf.

Die verblyf was baie lekker, wou nie eintlik uitboek nie. Ek beveel dit aan. Die gasvryheid was goed. Alles wat jy nodig het is daar, dit was die eerste plek waar ek oorgebly het en dat al die "plugs" op die regte plekke is, soos bv. jy kan jou hare droogmaak voor die spieël, ens. Die plek is modern en daar is baie liefde in die plek. Julle sal nie spyt wees om daar te bly nie, ek sal dit definitief weer gebruik. Dit is veilig en cosy.

Meisie C - Mei 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Meisie C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was aangenaam.

Vriendelike diens met persoonlike aandag. Ontbyt fantasties!

Rene D - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Van begin tot einde (6 aande) was dit 'n fantastiese ervaring met puik kliëntediens en gasvryheid!

Ons het vir 6 aande heerlik in Madeliefie gastehuis gebly. Ons was oorweldig deur die gasvryheid van Willie en Minette. Ons kamer was skoon en netjies met alle benodigdhede (yskassie, hairdryer, ketel en heerlike beskuit!). Ons het gesmul aan die ontbyte - elke dag was dit baie keurig voorgesit. Madeliefie gastehuis is ook ideaal geleë vir enige geleentheid aangebied deur Hoërskool Paarl Gimnasium. Ons sal beslis weer daar oorbly vir ons volgende Paarl besoek!

Madeliefie's terugvoer

Beste René,

Baie dankie vir die terugvoer, dit was lekker om jou en Phillip hier te hê. Hoop om julle gou weer te sien.

Ons hoop ook Waterkloof het 'n goeie rugby jaar!

Vriendelike groete,
Willie en Minette

Madeliefie
Lientjie B - Apr 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lientjie B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Stukkie Hemel op Aarde!

Madeliefie is nog die mooiste, netjieste gastehuis waar ek al oor gebly het. Die eienares was baie vriendelik en het uit haar pad gegaan om dit vir ons lekker te maak. Sy het tot vir ons aandete bespreek by restuarant in Paarl. Ek beveel dit hoogs aan vir almal. Regtig stukkie hemel op aarde.

Madeliefie's terugvoer

Beste Lientjie,

Dit is 'n groot plesier. Hoop die Two Oceans was lekker!

Vriendelike groete,
Willie en Minette

Madeliefie
Carissa N - Feb 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carissa N
Gesin met tieners

Hierdie is vir seker jou huis weg van die huis!

Ons het so tuis gevoel! Alles is net mooi en lekker! Vriendelikste mense.

Frans B - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans B
Enkelreisiger

Minette en Willie het my baie welkom laat voel.

Splinternuut, so alles is eksie-perfeksie. Ek sal verseker weer daar tuisgaan. Die ontbyt was spesiaal.

Simone V - Jan 2017
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Simone V
Saam met vriende

'n Juweel in die Paarl.

Tien uit tien! Van aankoms tot vertrek! Julle sal ons beslis weer sien. Kamers is groot, netjies en skoon. Ontbyt is 'n moet en die die eienaars is vriendelik en jy kry die gevoel dat niks te veel moeite is nie.

Amanda V - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amanda V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie aangenaam, vriendelik.

Sien sterre.

Madeliefie's terugvoer

Baie dankie Amanda, dit was baie lekker om julle hier te hê!

Madeliefie
Vuyo D - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vuyo D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

The décor is amazing, the food was lovely and the owners are the friendliest ever. I cannot believe that this establishments is less than 3 months old and will surely recommend it to friends and family. Thank you very much.

Madeliefie's terugvoer

Hi Vuyo
Thank you for your review. It was a pleasure to have you here. Hope to see you soon.

Madeliefie
Pieter C - Des 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter C
Besigheidsreis

Seker een van die beste gastehuise waarby ek nog gebly het!

Ek sal hierdie juweel enige tyd aanbeveel! Die eienaars het my van ontvangs tuis laat voel. Die kamer is ruim, daar is internet (baie vinnig) en DStv. Dit is ook redelik sentraal geleë. Ek sal Madeliefie enige tyd aanbeveel. Dit was voorwaar 'n plesier om hier tuis te gaan.

Madeliefie's terugvoer

Hi Pieter
Baie dankie vir jou mooi terugvoer. Dit was lekker om jou te ontmoet. Ons hoop jy het `n geseënde Kersgety saam met familie en vriende. Willie en Minette

Madeliefie
Bets R - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bets R
Enkelreisiger

Netjiese, wel toegeruste, rustige en veilige verblyf.

Baie netjiese, wel toegeruste, rustige en veilige verblyf met eg Wes-Kaapse gasvryheid!

Anesta E - Nov 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anesta E
Saam met vriende

Mooi, skoon, netjies en vriendelik.

Ons is baie vriendelik ontvang. Die kamers waarin ons gebly het was lekker ruim met 'n yskassie, goeie haardroërs en baie lekker beskuit. Ontbyt word nie in die gastehuis bedien nie, maar hulle gee vouchers vir twee van die koffiewinkels in die dorp. Beide die koffiewinkels was ongelukkig nog toe toe ons die Saterdag 07:45 wou gaan ontbyt eet, maar die eienaars het baie vinnig en vriendelik gereel dat ons by Wimpy gaan eet en hulle het net die betaling kom afhandel. Ek sal enige tyd weer hier gaan bly.

Madeliefie's terugvoer

Baie dankie vir die mooi terugvoer!
Die ontbyt by die koffiewinkels is gelukkig net n tydelike reëling. Vanaf 1 Des word ontbyt by die gastehuis bedien.
Madeliefie Groete

Madeliefie
Anzabeth N - Okt 2016
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anzabeth N
Gesin met klein kinders

Gemaklik, skoon, gerieflik en 'n gereelde slaapplek vir my as ek Paarl toe gaan.

Baie mooi plekkie en kamers gerieflik en pragtig. Mens voel sommer tuis. Ideaal vir Gim-ouers of mense wat die hospitaal moet besoek. Loopafstand. Breakfast op die stoep was heerlik. Sal net miskien die breakfast verander soos 'n selfhelp-koffiestasie.

Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 200
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofweg 424, Lemoenkloof, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdeirpXGHk7UAcyqrNbqIKpcaqgvQnFKX6LKlTKfsYh92UM0dZJ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 200  per nag (vir 2 persone) 41 5 1 5 424 Main Road Lemoenkloof 7646 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -33.720497 18.963133
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za