Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Madhatters' Room

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hillstraat 12, , 7345, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
  • Vanaf R820 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Madhatters' Room is ’n gastesuite teen die gasheer se eklektiese, Meksikaanse-styl huis en tuin in die lieflike dorpie Darling. Hierdie eiendom is naby die dorp se besienswaardighede en geriewe.

Madhatter's Room het ’n privaat ingang en bied verblyf aan 2 gaste. Dié oopplan-eenheid het ’n koningingrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Langs die bed is daar ’n kombuisie met verhit-en-eetgeriewe soos ’n yskassie, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, eetgerei en breekware.

Die eenheid het braaigeriewe. Daar is ook ’n plonspoel op die gasheer se eiendom, sowel as veilige parkeerplek op die perseel.

Slaapplek

’n Bespreking by Madhatters' Room sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 3 resensies vir Madhatters' Room
Netheid
4.7/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Tasha Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 3

Jaar gelys 3

Ligging

  • Hillstraat 12, , 7345, Wes-Kaap
  • Gaste dink Madhatters' Room het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Darling Weskus Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R820
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R820
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hillstraat 12, , 7345, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 10
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8c3db6fd14c92a03c07c9f03ff7922c5f7e00405d42887d31380df28fdd8d4ea3dad9531cd8b50d4c2c9fa9313822fb1cb48?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R820 per nag (plek vir 2) 3 5 1 5 12 Hill Street Darling 7345 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -33.378765664618 18.375711156828
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem