Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
1 x Kinderbed vir 2
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Die eiendom akkommodeer nie vrygeselpartytjies of soortgelyke geleenthede nie.
Troeteldiere word nie op die perseel toegelaat nie.
Neem asseblief kennis dat geen brandhout voorsien word nie.
Gaste moet hul eie brandhout voorsien indien nodig, wat by SPAR in Clarens gekoop kan word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed

Beskrywing
Sunshine Cottage is 'n bekoorlike sandsteenkothuis met 2 slaapkamers, elk met 'n en suite-badkamer (een met 'n stort, die ander met 'n bad). Die slaapkamers kan met koninggrootte- of enkelbeddens ingerig word, volgens die gas se voorkeur. Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware in. Die leefarea bied gemaklike sitplek en 'n kaggel. Die kothuis is in 2003 gebou met klip van 'n oortollige lusernskuur en het sy eie omheinde tuin met grasperk en bied uitsigte oor 'n ou boord na die berge.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is op 'n selfsorgbasis.
Huisreëls
Die eiendom akkommodeer nie vrygeselpartytjies of soortgelyke geleenthede nie.
Troeteldiere word nie op die perseel toegelaat nie.
Neem asseblief kennis dat geen brandhout voorsien word nie.
Gaste moet hul eie brandhout voorsien indien nodig, wat by SPAR in Clarens gekoop kan word.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
R712 Sunnyside Road, Madrid Farm, Clarens, 9707, Vrystaat
Sien kaart- Slaapplek vir 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang