LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Madriko 35 | LekkeSlaap
+18

Madriko 35

8 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Breestraat 11, Madriko 35, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Madriko 35 bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol gemeubileerde woonstel met 2 slaapkamers in die hartjie van Langebaan. Die woonstel is minder as 500 m vanaf die strand, winkels en restaurante.

WiFi is aan gaste beskikbaar.

Die Madriko-gebou het 'n wassery op die grondvloer en daar is ook 'n fietswinkel op die grondvloer, waar fietse gehuur kan word.

Die woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 'n badkamer, en 'n oopplan-kombuis en -eetarea. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer beskik oor 'n stort, wasbak en toilet.

Die kombuis spog met 'n ontbythoekie en is toegerus met 'n oond, stoof, yskas-vrieskas en mikrogolfoond. Die sitkamer beskik oor 'n grootskerm-TV en gemaklike sitplek.

Die woonstelgebou is sentraal geleë en sowat 4 km van die Weskus Nasionale Park af. Doendinge in die omgewing sluit swem, visvang, voëlkyk en wildkyk in.

Slaapplek

’n Bespreking by Madriko 35 sluit in:

Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Fietsry

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Piekniekmandjies Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Internet
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 8 resensies vir Madriko 35
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Breestraat 11, Madriko 35, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Madriko 35 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Breestraat 11, Madriko 35, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAwHLCSUZREB4IlvZQeiFwi3qHHp5lBTU1tK18wCfWIXcoySFInU?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 500  per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 11 Bree Street 35 Madriko 7357 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 11:00 -33.0916764 18.0336328
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!