Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Madwaleni River Lodge - Babanango Game Reserve

Wildsplaas
  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R34, Babanango Game Reserve, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R17 600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Madwaleni River Lodge - Babanango Game Reserve is langs die suidelike oewer van die White Umfolozi-rivier geleë. Dit bied gerieflike verblyf in luukse safari-tente. Dié lodge se naam is van 'n isiZulu-frase afgelei, wat "plek van die rots" beteken en bring hiermee hulde aan die skilderagtige granietberge wat in die reservaat gevind kan word.

Die lodge bied verblyf in 12 luukse tente, wat slaapplek vir 24 gaste het. Elke tent is vir sy unieke ontwerp bekend. Die tente het elk 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, dubbelwasbak en 'n toilet. Skoon linne en handdoeke word voorsien.

Elke tent het 'n ruim dek met 'n verhitte plonspoel en binne- en buitesitplek wat met 'n uitsig oor die natuur spog.

Die gemeenskaplike areas sluit 'n restaurant, sitarea en 'n biblioteek in. Aktiwiteite op die perseel sluit wildritte, wildkyk en begeleide staproetes in. Hierdie ultra-luukse tentkamp beloof om onvergeetlike verblyf te bied.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte Ingesluit
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Persoonlike Kluis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Drankies ingesluit
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Alle Etes Ingesluit
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Melanie Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 4

Jaar gelys 3

Ligging

  • R34, Babanango Game Reserve, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

KwaZulu-Natal
Vanaf
Vanaf R17 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R17 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R34, Babanango Game Reserve, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8a57fefabde090d7c267d35d159f32d6dd706eb9fb6dd08d04896f7171124a8ea4be460439443b2c085ba7cd5906f9efe48a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R17 600 per nag, vir 2 mense R34 Babanango Game Reserve 3100 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.230321500715 31.091009328609
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem