Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Madwaleni River Lodge - Babanango Game Reserve

Wildsplaas
Luukse Tente
Vanaf
Vanaf R17 600
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie tente bied elk slaapplek aan 2 gaste. Dit het 'n privaat verhitte plonspoel wat gaste kan geniet. Die slaapkamer het lugversorging, 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die kamer het die nuutse tegnologie, wat iPads vir kos- en drankbestellings insluit, om gerieflike verblyf te verseker. Daar is ook 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Die binne- en buite-sitarea bied 'n uitsig oor die wildernis.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
  • Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Alle etes is ingesluit.

Huisreëls

Die tarief sluit ontbyt, middagete, aandete en 2 wildritte in.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Romantiese Luukse Tent
Vanaf
Vanaf R18 500
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie tent is ideaal vr 'n romantiese wegbreek en het 'n privaat verhitte plonspoel. Hierdie tent is smaakvol gemeubileer en het 'n koninggrootte-bed met 'n buitebad en stort. Die kamer het 'n wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien. Die kamer het iPads vir maklike kos- en drankbestellings. Daar is ook 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Verder is daar binne- en buitesitareas wat met asemrowende uitsigte oor die omliggende wildernis spog.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
  • Privaat swembad
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Telefoon
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
  • Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Elektriese kombers
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Alle etes is ingesluit.

Huisreëls

Die tarief sluit ontbyt, middagete, aandete en 2 wildritte in.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 3 weke voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R17 600
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 24 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R34, Babanango Game Reserve, Vryheid, 3100, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8a57fefabde090d7c267d35d159f32d6dd706eb9fb6dd08d04896f7171124a8ea4be460439443b2c085ba7cd5906f9efe48a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R17 600 per nag, vir 2 mense R34 Babanango Game Reserve 3100 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.230321500715 31.091009328609
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem