Mafefe Camp

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Mafefe Camp is hoog in die noordelike Drakensberge en kan slegs met 'n 4x4 bereik word. Dit is die ideale verblyf vir gaste wat 4x4-ekspedisies onderneem, maar ook vir gaste wat lief is vir voetslaan en bergfietsry.

Verblyf is beskikbaar in 5 alleenstaande grasdakrondawels, elk met 2 driekwartbeddens, stoele en 'n bedkassie. Linne is nie by die tarief ingesluit nie, maar kan teen ekstra koste gehuur word. Reël dit wanneer jy bespreek. Daar is gemeenskaplike ablusiegeriewe met spoeltoilette, 'n stort en wasbakke.

Die kombuis, eetkamer en kampvuur-geriewe is gemeenskaplik en bied geriewe soos 'n gasstoof, kampvuur, 'n yskas en vrieskas. Kombuisware en eetgerei word voorsien.

Daar is nie elektrisiteit nie - parafien- of sonkraglanterns verskaf saans lig. Gaste moet hul eie vuurmaakhout en drinkwater saambring.

Kenmerke

  •  Braaiplek

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Mafefe Camp gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R560 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false