Fouriesburg Akkommodasie by Mafube Mountain Retreat | LekkeSlaap
+43

Mafube Mountain Retreat

Garden Unit
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Dié klein eenheid het 'n lieflike berg-uitsig. Daar is 1 slaapkamer met 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Daar is 'n slaapbank en 'n ekstra enkelbed in die leefarea wat geskik is vir kinders. Daar is 'n klein etenstafel in die kombuisie. Die kombuisie is ten volle toegerus met 'n groot yskas, oond, gasplaat en 'n mikrogolfoond. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die groot stoep het sy eie braaigeriewe en pragtige uitsigte vanuit elke venster. Daar is 'n gasverwarmer en 'n olieverwarmer beskikbaar vir die winter.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed Kinderbank vir 1
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKinderbank vir 1
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg.

Belasting en Ekstras

R150 ekstra per addisionele persoon meer as die gespesifiseerde aantal persone in elke eenheid. 'n Matras en beddegoed word sal voorsien word vir addisionele persone. Let asb. op dat 'n grondpad na die instansie lei. Die pad is ongelukkig nie toeganklik vir lae voertuie met 'n lae grondvryhoogte nie.

Kansellasiebeleid - Streng
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Rondawel
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Beskrywing

Die ruim oopplan-leefarea op die grondvloer het 'n koninggrootte-bed Die bed is onder die solder-area wat bietjie privaatheid verskaf, maar daar is nie 'n aparte slaapkamer nie. Die 'Heidi'-solder word via 'n leer bereik en beskik oor 3 enkelbeddens. Daar is 'n klein deurtjie wat aan die leer vasgemaak kan word vir veiligeheid vir kinders. Daar is 'n eet- en sitarea, ten volle toegeruste kombuis met 'n groot yskas, gasplaat, konveksie-oondjie en 'n mikrogolfoond. Daar is braaigeriewe en uitstekende uitsigte op die stoep. Daar is 'n gasverwarmer en 'n olieverwarmer beskikbaar vir die winter.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 3 persone
3 xEnkelbed / Driekwartbed
Koninggrootte-bed
Area 2
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Bad
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg.

Belasting en Ekstras

R150 ekstra per addisionele persoon meer as die gespesifiseerde aantal persone in elke eenheid. 'n Matras en beddegoed word sal voorsien word vir addisionele persone. Let asb. op dat 'n grondpad na die instansie lei. Die pad is ongelukkig nie toeganklik vir lae voertuie met 'n lae grondvryhoogte nie.

Kansellasiebeleid - Streng
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Contemporary Chalet
Vanaf R1 650
per eenheid
Beskrywing

Dié oopplan eenheid beskik oor 'n oopplan-leefarea, -eerarea en -kombuis. Daar is lieflike leerbanke en dis ideaal vir gesinsvakansies. Die eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die 2 groter kamers het elk 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word en die kleiner kamer het 'n koningingrootte-bed. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is ook 'n privaat buitestort met warm water. Die leefarea het 'n heerlike smeulstofie en die kombuis is met 'n oond, mikrogolf, gasstoof, groot yskas en basiese toebehore toegerus. Die eenheid het 'n veranda met 'n ingeboude braai en lieflike uitsigte vanuit elke venster. Die chalet is baie privaat.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
  • Gedeelde dstv
Tariewe en Ekstras
Prys sluit in

Selfsorg.

Belasting en Ekstras

R150 ekstra per addisionele persoon meer as die gespesifiseerde aantal persone in elke eenheid. 'n Matras en beddegoed word sal voorsien word vir addisionele persone. Let asb. op dat 'n grondpad na die instansie lei. Die pad is ongelukkig nie toeganklik vir lae voertuie met 'n lae grondvryhoogte nie.

Kansellasiebeleid - Streng
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R750
per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oorblyfsel van Groot Verwulf-plaas 274 , Clarens-straat (R711), Fouriesburg, 9725, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAADHDKXNprCzpDItav0CgFS5kzS5wB3jrxls96GFhQXLSRao9szs?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R750  per nag (vir 2 persone) 30 5 1 5 Remainder of Groot Verwulf Farm 274 Clarens Road (R711) 9725 Vrystaat 086 999 0018 14:00-20:00 10:00 -28.666916666667 28.278833333333
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za