Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mafunga Lodge

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Portions 7 & 8 of Klipriver Farm, Waterpoort, 0905, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Mafunga Lodge is geleë in die hartjie van die Limpopo Bosveld en is die ideale plek vir 'n ware boswegbreek. Hierdie selfsorg-lodge bied 6 groot gerieflike slaapkamers waar tot 15 gaste kan slaap.

Die oopplan-vermaakarea wat 'n kroeg, sitkamer, braai- en swembadarea insluit, skep 'n betowerende atmosfeer wat jou in harmonie met die natuur sal bring.
Die lodge word deur 'n wildbewarea omring wat oor die prentjiemooi Soutpansberge kyk.

Daar is 6 slaapkamers op die grondvloer, 3 en suite-slaapkamers, 2 met dubbelbeddens en een met 2 driekwartbeddens. Op die boonste vloer is 2 slaapkamers met 2 driekwartbeddens en een slaapkamer met 3 enkelbeddens. Gaste op die boonste vloer gebruik 2 aparte badkamers met storte. Lugversorging en plafonwaaiers in alle kamers. Daar is 'n platskerm-TV met volle DStv in die vermaasarea.

Gaste kan ook 'n vroegoggend of laatmiddag wandeling geniet, daar is 'n wye verskeidenheid voëllewe en wildspesies soos koedoe, rooibok, Njala en wildebeeste.

Mafunga Lodge is ideaal vir die besigheids- of vakansiereisiger en is binne 'n uur se ry van Makhado, Musina, Tshipise en Mapungupwe af.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 7 resensies vir Mafunga Lodge
Netheid
4.4/5
Diens
4.6/5
Ligging
3.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Portions 7 & 8 of Klipriver Farm, Waterpoort, 0905, Limpopo
  • Gaste dink Mafunga Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Portions 7 & 8 of Klipriver Farm, Waterpoort, 0905, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGRhZDQxNzQ2LTQwZTUtNDU4Ni1hNzdkLTNlOGM2YzgxMDQ3Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag, vir 2 mense 7 5 1 5 Portions 7 & 8 of Klipriver Farm Waterpoort 0905 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -22.866052593932 29.648838043213