Mafunyane Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Mafunyane Lodge is 'n klein lodge in die Klaserie Privaat Natuurreservaat wat deel vorm van die Groter Krugerwildtuin.

Dié luukse lodge het slaapplek vir 8 gaste in 4 luukse suites wat deur 'n houtpaadjie verbind word. Elke suite bied 'n uitsig oor die lodge se watergat en het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Elke suite se en suite-badkamer het 'n bad en 'n stort, en daar is ook 'n buitestort. Die eenhede het lugversorging, 'n houtstoep met sitplek, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n lessenaar en 'n yskassie.

Die hoofarea van die lodge lei na 'n onderdakstoep en 'n randvloeiswembad. Daar is ook ongelooflike uitsigte oor die bosveld en die lodge.

Slaapplek

'n Bespreking by Mafunyane Lodge sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 4 - Huisves 2 persone
2 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite op perseel

  •  Groot 5
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort
  •  Seep

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Forex
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Kroeg
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte Ingesluit
  •  Braaiplek
  •  Wasgoeddiens
  •  Selfsorg
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Waaier
  •  Sitkamer

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Mafunyane Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R8 200 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za