+21
Gastehuis in Vryburg

Mag Mar Guesthouse

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 86 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.5
Marthinus L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Puik oornaggerief! Ek en my vrou is baie vriendelik deur Martin ontvang en hy het ons met ons aankoms van alle nodige inligting voorsien. Alles (kamer en badkamer) was onverbeterlik skoon en net! Baie dankie vir die DStv met al die kanale (oa ook 144 - KykNet, 211 - rugby en alle sportkanale) ingeslote. Spesiale dank vir die kragopwekker wat tydens die "groot" rugbywedstryd outomaties en binne sekondes na die kragonderbreking aangekom het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dedrei H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2026

Skoon, veilig, gerieflik. Oulike en veilige oornagplek. Skoon, netjies en goed ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frans S
1 nag
5.0
Jan 2026

Goed geleë, stil en gerieflik. Vriendelik ontvang, aangewys ens. Veilige parkering. Ruim en koel eenheid. Al wat nodig is. WiFi baie goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Koketso M
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Jan 2026

Okay. It was overall okay, just that the bed was way too uncomfortable and the blankets didn't look too clean. Also, why didn't the bed in room 3 have a base cover?

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre S
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2026

Baie vriendelike ontvangs. Slaapplek was netjies en skoon. Goeie nagrus na 'n lang dag.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Alana L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2025

Huis weg van die huis. Vreemdelinge wat familie word. Ons het baie lekker gebly en 'n lieflike donderstorm op oujaarsaand beleef. Martin en sy span het uit hul pad gegaan om behulpsaam te wees op watter gebied ookal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2025

Will recommend to other people and will come again. Staff are very friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jannie B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Baie lekker gebly, Martin is baie vriendelik, kamer is baie skoon en gerieflik. Baie lekker gebly, gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Heerlik gebly en slaap. Pragtige plek - Martin is 'n baie aangename mens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jap B
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Comfortable, safe and neat facility. Very clean facility. Firm quality bed. All you need.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Martin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 86

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Bespreek

27 Springbok Road, Vryburg, 8601, Noordwes

Sien kaart
  • Slaapplek vir 19 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDE4MWYxYWI5LTdhMzItNGUzMC04MzA0LTQxY2YyNjYwYTUxMw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 86 5 1 5 27 Springbok Road Vryburg 8601 Noordwes 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -26.947730395953 24.715150594711
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang