Magalies B&B @ Langenhoven Park

B&B
Gesinskamer
Vanaf R750
R 750 R 675
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamer is ideaal vir 'n gesin en is ingerig met 'n dubbelbed en 'n enkelbed. 'n Stort, wasbak en toilet is in die en suite-badkamer beskikbaar. Elke eenheid het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n mikrogolfoond, yskassie, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vir gaste se vermaak is gratis WiFi en 'n TV met DStv beskikbaar. Buite is 'n privaat patio met sitplek. Kamers is toegerus met aircons.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Standaard
Lugversorging
Verwarmer
Elektries
DStv
Volle pakket
Voorsiening vir beurtkrag
Herlaaibare gloeilampe
Badkamer
Badhanddoeke
Skoonmaakmiddels voorsien
Haardroër
Buitelug
Tuin
Buitemeubels
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Ketel
Mikrogolfoond
Melk
Waterbottel(s)
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Voorsiening vir beurtkrag
Herlaaibare gloeilampe
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Ekstra kussings en komberse
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Draagbaar
Verwarmer
Elektries
Vermaak
DStv
Volle pakket
TV
Standaard
Toeganklikheid
Ruim badkamer
1m x 1m oop spasie tussen wasbak, toilet en stort vir gemaklike rolstoelnavigasie
Badkamer sonder trappe
‘n Badkamer sonder trappe om gaste met mobiliteitsprobleme te akkommodeer.
Slaapkamer sonder trappe
‘n Slaapkamer sonder trappe om gaste met mobiliteitsprobleme te akkommodeer.
Breë badkamerdeur
‘n Bredere ingang vir gaste, wat diegene met mobiliteitshulpmiddels akkommodeer.
Breë ingangsdeur
‘n Bredere ingang vir gaste, wat diegene met mobiliteitshulpmiddels akkommodeer.
Prys sluit in

Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe.

Huisreëls

Geen rook word binne die kamers toegelaat nie. Gebruik asseblief die aangewese buite-rookareas.

Slegs die aantal gaste wat bespreek is, mag oornag. Geen bykomende gaste sonder vooraf reëling nie.

Geen troeteldiere word toegelaat tensy dit vooraf gereël is nie.

Wees asseblief respekvol teenoor ander gaste. Geen harde musiek of geraas na 22:00 nie.

Ontbyt word op vooraf gereëlde tye bedien (indien bespreek).
Selfsorgeenhede moet netjies gehou word.

Braai slegs in die aangewese areas, en maak asseblief skoon na gebruik.

Hou deure en hekke toe. Die eienaar aanvaar geen verantwoordelikheid vir verlore items nie.

Gebruik slegs die aangewese parkeerarea.

Enige skade aan eiendom of meubels sal aan die gas gehef word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Family Room
Vanaf R980
R 980 R 882
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamer is ideaal vir 'n gesin en is ingerig met 'n dubbelbed en 'n enkelbed. 'n Stort, wasbak en toilet is beskikbaar in die en suite-badkamer. Elke eenheid het 'n kombuisie toegerus met 'n mikrogolfoond, yskassie, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vir gaste se vermaak is gratis WiFi en 'n TV met DStv beskikbaar. Buite is 'n privaat patio met sitplek.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Verwarmer
DStv
Volle pakket
Voorsiening vir beurtkrag
Herlaaibare gloeilampe
Badkamer
Badhanddoeke
Skoonmaakmiddels voorsien
Haardroër
Buitelug
Tuin
Buitemeubels
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Ketel
Mikrogolfoond
Melk
Waterbottel(s)
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Voorsiening vir beurtkrag
Herlaaibare gloeilampe
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Ekstra kussings en komberse
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Verwarmer
Vermaak
DStv
Volle pakket
TV
Toeganklikheid
Ruim badkamer
1m x 1m oop spasie tussen wasbak, toilet en stort vir gemaklike rolstoelnavigasie
Badkamer sonder trappe
‘n Badkamer sonder trappe om gaste met mobiliteitsprobleme te akkommodeer.
Slaapkamer sonder trappe
‘n Slaapkamer sonder trappe om gaste met mobiliteitsprobleme te akkommodeer.
Breë badkamerdeur
‘n Bredere ingang vir gaste, wat diegene met mobiliteitshulpmiddels akkommodeer.
Breë ingangsdeur
‘n Bredere ingang vir gaste, wat diegene met mobiliteitshulpmiddels akkommodeer.
Prys sluit in

Rates displayed are on a self-catering basis with heat-and-eat facilities.

Huisreëls

Geen rook word binne die kamers toegelaat nie. Gebruik asseblief die aangewese buite-rookareas.

Slegs die aantal gaste wat bespreek is, mag oornag. Geen bykomende gaste sonder vooraf reëling nie.

Geen troeteldiere word toegelaat tensy dit vooraf gereël is nie.

Wees asseblief respekvol teenoor ander gaste. Geen harde musiek of geraas na 22:00 nie.

Ontbyt word op vooraf gereëlde tye bedien (indien bespreek).
Selfsorgeenhede moet netjies gehou word.

Braai slegs in die aangewese areas, en maak asseblief skoon na gebruik.

Hou deure en hekke toe. Die eienaar aanvaar geen verantwoordelikheid vir verlore items nie.

Gebruik slegs die aangewese parkeerarea.

Enige skade aan eiendom of meubels sal aan die gas gehef word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 Sarel Pretorius Street, Langenhoven Park, Bloemfontein, 9300, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf463aa23aa09e60e19fd767d9301b7bcfea53a48f8639f296c7da24c0fb0056c5c38e7bbd0e3e69af566a7e6019e5d96011c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 12 Sarel Pretorius Street Langenhoven Park 9300 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -29.0934 26.153642

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang