Beskrywing
Die Gesinskamers bied slaapplek vir 3 gaste met 'n dubbelbed of 'n koningingrootte-bed, sowel as 'n enkelbed. Elke eenheid is volledig selfsorg en bied 'n en suite-badkamer met 'n aparte stort en toilet. Daar is 'n kombuisie toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, ketel, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Alle kamers het lugversorging en TV's.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koninggrootte-bed
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Gesin & troeteldiere
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word, is slegs vir die kamer.
Huisreëls
Rook is nie binne die kamers toegelaat nie en mag slegs in aangewese buite-rookareas gedoen word.
Slegs die aantal gaste wat bespreek is, mag oornag bly, en bykomende gaste word nie toegelaat sonder vooraf reëling nie.
Troeteldiere word nie toegelaat tensy dit vooraf gereël is nie.
Gaste moet bedagsaam teenoor ander wees, en harde musiek of geraas word nie na 22:00 toegelaat nie.
Ontbyt word op vooraf gereëlde tye bedien indien bespreek.
Selfsorg-eenhede moet netjies en ordelik gehou word.
Braaigeriewe mag slegs in aangewese areas gebruik word, en gaste moet self na gebruik opruim.
Deure en hekke moet gesluit gehou word, en die eienaar aanvaar geen verantwoordelikheid vir verlore items nie.
Parkering word slegs in die aangewese parkeerarea toegelaat.
Enige skade aan die eiendom of meubels is die verantwoordelikheid van die gas.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
50 Magaliesberg Avenue, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Sien kaart- Slaapplek vir 9 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang