Pretoria Akkommodasie by Magalies Mountain Lodge and Spa | LekkeSlaap
+25
+25

Magalies Mountain Lodge and Spa

  • Vanaf R1 450 per nag (vir 2 persone)
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Charllaan, Vontina AH, Pretoria, 0063, Gauteng
  • Geen kinders onder 12

Beskrywing

Magalies Mountain Lodge is 'n private gastehuis, geleë tussen Pretoria en Hartbeespoordam, op die grens tussen Gauteng en Noord-Wes Provinsie. Die Lodge en Spa is omring deur asemrowende uitsigte oor die Magaliesberge en die Mootvallei, en is die perfekte oasis vir diegene op soek na rustigheid, ontspanning, buitelug avontuur en spa-sessies.

Die lodge het 10 kamers wat elk toegerus is met 'n TV, DStv-hotelpakket, WiFi en lugversorgers.

Die lodge-geriewe sluit in: stylvolle verblyf, funksie-en- konferensiegeriewe, ontspannings-spa en restaurant. Buitelug-entoesiaste kan 'n staptog in die berge onderneem en die volop voëllewe geniet.

Van die besienswaardighede sluit kuns- en kunsvlytwinkels en 'n lugballonrit met wonderskone uitsigte oor die omgewing in. Van die vroegste spesies van die primitiewe mens het hier gewoon en daarom is 'n besoek aan die Sterkfonteingrotte 'n moet. Die grotte is die ideale plek om meer te leer oor hierdie primitiewe mense en hul lewenswyse.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Gastesitkamer
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Alle Etes Ingesluit
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Wegbreekkamers
  • Dataprojektor
  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Witborde
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 4 resensies vir Magalies Mountain Lodge and Spa
Netheid
4.5/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Charllaan, Vontina AH, Pretoria, 0063, Gauteng
  • Gaste dink Magalies Mountain Lodge and Spa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 450
per nag (vir 2 persone)

Sien meer verblyf in

Pretoria Gauteng
Vanaf R1 450
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 450
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Charllaan, Vontina AH, Pretoria, 0063, Gauteng
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA465a89be72df51f8c0b3d3ebf1c6eb04754f876d79901d9da6b50447cfb58120de89b0b704657e54b0354622da7b7d5e2508?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 450  per nag (vir 2 persone) 4 5 1 5 Charl Avenue Vontina AH 0063 Gauteng 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.696553620544 27.992541790009
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za