Magisha Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Magisha Guest House is in die middel van Mbombela (Nelspruit) in 'n still woonbuurt geleë en dit word omring deur groot bome en Laeveldse plantegroei. Ons bied gehalte-verblyf wat ideaal is vir sakereisigers, vakansiegangers en oornaggaste.

Die gastehuis is ideaal naby die sentrale sakegebied en winkelsentrums, Mediclinic-hospitaal, restaurante en die Kruger Mpumalanga Internasionale Lughawe geleë. Die Kruger Nasionale Wildtuin, Blyderivierspoort, Pelgrimsrus, Baberton, Kaapsche Hoop, Forever Resorts, Jane Goodall Chimpanzee Sanctuary, Swaziland en Maputo is net 'n entjie weg.

Die gastehuis beskik oor 5 smaakvol gemeubileerde suites. Elke suite beskik oor 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Daar is ook lugversorging, oorgenoeg kasruimte, 'n yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, handdoeke en 'n TV met DStv-hotelpakket.

Die gastehuis bied ook opsionele ontbyt, middagete en aandete wat by die gastehuis bestel kan word.
aan, teen ekstra koste
Daar is 'n swembad op die perseel waarvan gaste gerus gebruik kan maak. Bring asb. jou eie swemhanddoeke.

Gaste het ook toegang tot veilige parkeerplek op die perseel, (slegs een voertuig per kamer asb.) sowel as braaigeriewe en gratis WiFi.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Portugees

Konferensie geriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Magisha Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za