LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Magnolia Guest House | LekkeSlaap
+32

Magnolia Guest House

6 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chris Hani-straat 87, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Magnolia Guest House is sentraal geleë in Potchefstroom, net 5 km van die universiteit af en net 500 m vanaf Potchefstroom Hospitaal en Hoër Volkskool. Die gastehuis is ook na aan 'n gholfbaan en winkelsentrums.

Verblyf word aangebied in 7 en suite-kamers wat elk ingerig is met 'n TV met sekere DStv-kanale en tee- en koffiemaakgeriewe. Die gastehuis bied ook veilige parkeerplek, braaigeriewe en WiFi.

Potchefstroom het baie besienswaardighede wat die moeite werd is insluitend die Buffelsvlei Wildedierpark, Goetz Fleischack Museum, Potchefstroom Museum, President Pretorius Museum, die Gereformeerde Kerk, Boskopdam Natuurreservaat, Noordwes Unviersiteit se Botaniese Tuin en die Potchefstroom Gholfklub.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Gratis WiFi
  • Konferensiegeriewe
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • DVD-speler
  • Blaaibord
  • Televisie
  • Plek vir tot 30 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 6 resensies vir Magnolia Guest House
Netheid
4.0/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
3.7/5

Ligging

  • Chris Hani-straat 87, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Gaste dink Magnolia Guest House het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Potchefstroom Noordwes
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Inkloktyd: 12:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Chris Hani-straat 87, Potchefstroom, 2531, Noordwes
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGY0YWMxNDI2LTJkNWYtNDAzNy04ZjZiLWNiZjhhZTNmYjVlZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 87 Chris Hani Street Potchefstroom 2531 Noordwes 086 999 0018 12:00-20:00 10:00 -26.72689 27.08721
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!