Magoebaskloof Akkommodasie by Magoebaskloof Birders' Cottages | LekkeSlaap
+31

Magoebaskloof Birders' Cottages

  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dragonwyck Plaas A46.5, R71, Magoebaskloof, 0730, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R900 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Magoebaskloof Birders' Cottages is geleë op Dragonwyck-plaas, 'n avokadoplaas wat ook inheemse plante produseer. Die kothuise is op die rantjie van die Drakensberg-platorand in Limpopo. Daar is 'n 2 km-grondpad wat lei na die kothuise. Die kothuise is in Magoebaskloof naby Haernertsburg.

Verblyf word aangebied in 3 kothuise met WiFi. Robin Cottage is ideaal vir 'n gesin met slaapplek vir 6. Dit beskik oor 2 slaapkamers, 'n sitkamer, badkamer, kombuis en 'n privaat dubbelbad buite. Trogon Cottage het slaapplek vir 'n paartjie en is ideaal as wittebroodverblyf. Die kothuis beskik oor 1 slaapkamer, 'n sitkamer, badkamer, kombuis en 'n privaat dubbelbad buite en 'n klein plonspoel. Narina Cottage het slaapplek vir 'n paartjie en het 1 slaapkamers, 'n leefarea en kombuisarea, 'n stort en toilet, en 'n privaat buite-badkamer.

Dragonwyk-plaas gebruik natuurlike boerderymetodes en dus is daar vele voëls en diere wat in harmonie saam op die plaas leef. Elke kothuis word omring deur inheemse plante wat die ideale habitat skep vir verskeie voëls en diere. Gaste kan staproetes op die plaas geniet wat stroompies volg en toegang bied tot die woud aan die platorand.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 67 resensies vir Magoebaskloof Birders' Cottages
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Dragonwyck Plaas A46.5, R71, Magoebaskloof, 0730, Limpopo
  • Gaste dink Magoebaskloof Birders' Cottages het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R900
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dragonwyck Plaas A46.5, R71, Magoebaskloof, 0730, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ4YzMxM2EyLTAyODMtNDEzNi05ZDk4LTY3MDlkYWVkNzg2OA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R900  per nag (vir 2 persone) 67 5 1 5 Dragonwyck Farm, A46.5 R71 0730 Limpopo 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -23.88021144607 30.002328830975
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za