+51
Hotel in Magoebaskloof

Magoebaskloof Hotel

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Goed

Netheid
3.5
Ligging
4.8
Waarde vir geld
3.5
Diens
3.8
Veiligheid
4.1
Delano K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Jan 2019

Vriendelike personeel. Sommige kamers benodig opknapping. Ons het na baie reën daar aangekom en sommige kamers het reënskade opgedoen. Die personeel het ons regdeur bygestaan en die vriendelike diens het ons verblyf baie aangenaam gemaak.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Warren K
Kort verblyf
4.0
Aug 2019

Loved the 2 bedroom family units, almost feels like a proper apartment. Shared a 2 bedroom unit with friends for a weekend. Each room still had the feeling of a private hotel room with the benefit of a large lounge, kitchen and dining room. Next time we are staying a week.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ilona H
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Mei 2019

Nice but accommodation complex should be upgraded. The hotel is at a very pretty site but the accommodation complex could do with a update.that the bathroom has no shower is a real minus.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Christa J
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Apr 2018

Gemaklik, rustig met asemrowende natuurskoon. Ons het 'n gewone kamer bespreek met ons twee tieners, die kamer self was baie ruim, badkamer alles wat nodig is, maar aan ou kant, definitief die ouer gedeelte van die Hotel gebly. Die kinders het 'n stapelbed gekry in 'n vertrekkie wat gelyk het meer na 'n kas en het dus sommer op die banke en voor die TV in die groot kamer geslaap by ons, ons het die Lesodi trail gedoen en waterval toe gestap, was ongelooflik, die ontbyt is baie luuks, eerste dag was heerlik warm en het ons sommer op die stoep gesit en staar na die natuurskoon en die tweede dag was koud en mistig en kon ons ons ontbyt by die kaggel geniet. Die aandetes het ons verkies om in die kroegarea te bestel. Kos was heerlik, die personeel baie vriendelik en behulpsaam. Maar die ligging is beslis die prys. TV in die kamer nie baie kanale, gratis WiFi wenner en swembad was aan die koue kant, maar is pragtig mooi skoon. Ons het ons verblyf baie geniet en sal dit beslis aanbeveel. Hotel was ook stillerig, so vir niks hoef ons te gewag het nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Yvonne D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2017

Definitief, weer sien. Jacob en sy span was fantasties, vanaf die intrap tot uitteken. Hulle sien ons gou weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carina W
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Feb 2017

Ongelukkig is onderhoud van kamers en perseel nie prioriteit nie en water en kragverlies, spinnerakke en stukkende gloeilampe breek beeld van hotel af. Verblyf was teleurstellend. As gevolg van die reën was daar 'n kragonderbreking wat gely het tot geen water in die hotel nie. Weereens is onderhoud en vooruitbeplanning nie prioriteit by die hotel nie. Ons kon nie bad/stort Saterdagoggend nie. Wat van kragopwekkers en watertenks? Hoekom is daar nie voldoende voorsiening gemaak nie? Dis so 'n pragtige plek in lieflike omgewing. Dis tog 'n groot hotelgroep wat die hotel besit? Sal volgende keer liewer weer terugkeer na Glenshield hotel.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Marius A
1 nag Saam met vriende
3.4
Mrt 2017

Pragtige ligging, net jammer oor die kakkerlakke in die kombuis. Pragtige ligging. Wonderlik om die sonsondergang vanaf die restaurant se stoep af te kyk. Die einste restaurant se gaste het die hotel se gaste tot diep in die oggendure in wakker gehou. Grondvloereenheid moes op 'n stadium oorspoel het, kamermatte ruik vreeslik na muf. Beide badkamers se waaiers werk lankal nie meer nie. Ons het seker 30(!) kakkerlakke deur die loop van die aand/oggend in die kombuis doodgemaak. Deur 'n bietjie onderhoud en behoorlike pesbeheer toe te pas sal die Magoebaskloof weer 'n wonderlike bestemming wees.

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.8
Apr 2017

Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Rina K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2016

Absoluut stunning! Baie mooi hotel, skoon en netjies. Alles net perfek met die beste diens ooit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Zandile
Magoebaskloof Hotel
Geagte waardevolle gas, wat 'n wonderlike oorsig van Magoebaskloof Hotel. Ons is so bly om te hoor dat die diens was uitstekend dat jy ervaar op jou onlangse verblyf! Ons hoop dat jy sal terugkeer in die nabye toekoms vir nog 'n groot verblyf in Magoebaskloof Hotel. Tot volgende keer, Vriendelike groete, personeel en bestuur Magoebaskloof Hotel

Jan J
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2016

Lekker. Opleiding van personeel kort aandag maar vriendelikheid uitstekend. Ontbyt was nie goed maar aandete uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Zandile
Magoebaskloof Hotel
Geagte waardevolle gas, Wat 'n wonderlike oorsig van Magoebaskloof Hotel. Ons is so bly om te hoor dat die diens was uitstekend dat jy ervaar op jou onlangse verblyf! Ons hoop dat jy sal terugkeer in die nabye toekoms vir nog 'n groot verblyf in Magoebaskloof Hotel. Tot volgende keer, Vriendelike groete, personeel en bestuur Magoebaskloof Hotel

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

3.9/5

Zandile Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 102

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 1 799
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 799
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf
R 1 799
per nag, vir 2 mense
Bespreek

R71, Between Polokwane and, Tzaneen, 0731, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 178 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9dfa484dbf1e7786420264473c411afa9d1cf2ebc46ab796eb786faab33d218c7767d54797e40cc6fe2f0bf909dedaa50821?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 799 per nag, vir 2 mense 22 5 1 4 R71 Between Polokwane and 0731 Limpopo 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -23.888535614878 29.996481628311
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang