Mahikeng Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Spesiale Aanbod 15 % af

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 8 Jul 2019 tot 11 Jul 2019.

Beskrywing

Mahikeng Lodge is in die ruig Afrika-bosveld geleë, sowat 25 km vanaf Magaliesburg, met pragtige bergreekse en plaaslike en nabygeleë winkels. Die lodge bied 'n unieke ervaring waar luuksheid en die wildernis saamsmelt.

Verblyf is in 4 dubbelverdieping-selfsorgeenhede beskikbaar. Elke eenheid het 2 en suite-slaapkamers met 'n buitestort en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Elke slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word. 'n Slaapbank is ook op versoek beskikbaar. Die kombuise in elke eenheid is volledig toegerus met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die eetareas in elkeen het sitplek vir 6 gaste en die sitkamers bied 'n gemaklike sitkamerstel.

Elke eenheid spog met 'n ruim houtdek met braaigeriewe. Die eenhede word daagliks skoongemaak.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Geriewe

  •  Kinderoppasser Op Versoek
  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte as Ekstra
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Masseer- en Skoonheidsterapie
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Engels
  •  Zoeloe
  •  Xhosa

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Mahikeng Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 850 R1 573 per nag (plek vir 6)

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vanaf 8 Jul 2019 tot 11 Jul 2019.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za