Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mai Visti Family Suite

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 13 resensies vir Mai Visti Family Suite
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5
Victoria G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Victoria G
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was fine for an overnight stop.

The room and facilities were good but the road was quite noisy during the afternoon. Fortunately quiet at night.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marinda L - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marinda L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly, goed geleë in die dorp.

Ons was baie goed ontvang, kamer lekker ruim. Badkamer lieflik en modern.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cynthia S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cynthia S

Very comfortable.

Frikkie was great. He gave us fresh milk on arrival and another jug of fresh milk in the morning. Great surprise.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mai Visti Family Suite se terugvoer

It was lovely having you ladies. Please do visit again and enjoy your travels.

Mai Visti Family Suite
André C - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
André C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Knus verblyf en statige ou dorpshuis.

Ons het ons verblyf in hierdie pragtige karaktervolle ou dorpshuis in Ladismith baie geniet. Ons ontvangs was hartlik en versoeke van ons kant is goed hanteer. Die suite is basies, maar voldoen aan die behoeftes vir 'n oornagbesoeker en word graag aanbeveel. Veilige parkering is ook beskikbaar en die hoofstraat met sy paar restaurante is binne loopafstand. Baie dankie Willie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mai Visti Family Suite se terugvoer

Dit was so lekker om julle hier te gehad het en jammer ons kon nie meer tyd spandeer het nie. Sal graag al die stories nog wil hoor. Hoop om julle weer eendag by ons te verwelkom.

Mai Visti Family Suite
Worcester Shopfitters W - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Worcester Shopfitters W
Besigheidsreis

Baie dankie Frikkie vir uitstekende diens.

Ons was genoodsaak om nog 2 nagte te bespreek, Frikkie het uit sy pad gegaan en ons gehelp. Ons waardeer dit baie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mai Visti Family Suite se terugvoer

Dit was 'n groot plesier en hoop om julle weer eendag in Ladismith te verwelkom.

Mai Visti Family Suite
Marlon F - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Marlon F
Gesin met klein kinders

Was okay.

Nice host, issue we faced was that there is no kitchen facilities to store foods (no fridge, no microwave). Place has a beautiful bathroom and is neat.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mai Visti Family Suite se terugvoer

Hi Marlon, it was lovely having you. In our listing we are very clear it is a room option only. One day we will do the investment and get one or the other. I hope that we have it, that you will come and stay again and even enjoy it more, safe travels.

Mai Visti Family Suite
Marianne H - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marianne H

Uitstekende waarde vir geld.

Baie aangename, veilige verblyf. Heerlike kuierstoep. Interessante, eklektiese dekor. Ons het lekker gebly. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mai Visti Family Suite se terugvoer

Dankie Marianne,
So bly julle het d stoep geniet, die sonsondergangs van daar af bly maar mooi. Bly julle het lekker gebly en dankie dat julle ons gekies het.
Groete,
Mai Visti Family

Mai Visti Family Suite
Annie D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oornagverblyf. Perfek.

Oornag op roadtrip met Waffles die corgi. Mai Visti is perfek. Net 'n klein yskassie in die kamer sal dit onverbeterlik maak. Beslis aan te beveel. Sal weer daar bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mai Visti Family Suite se terugvoer

Dankie Annie,
Was lekker gewees om julle by ons te he en sien uit na d volgende keer. Hoop d fiets ry was lekker.

Mai Visti Family Suite
Janell B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janell B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlike kuierplek!

Pragtige, ruim huisie vol karakter. Skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mai Visti Family Suite se terugvoer

Baie dankie Janell. Ek is so bly dat julle gebly en gekuier het. Ons kan nie wag om julle terug te verwelkom nie. Dis lekker om in die dorp te hoor, dat die reunie so ‘n lekker kuier was.

Mai Visti Family Suite
Carmen L - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carmen L
Gesin met klein kinders

Wow, what value for money.

We really enjoyed our time here and the accommodation was fantastic. The place was immaculate and clean and has everything one needs. The fireplace was an added bonus and what a beautiful braai area. The surrounding garden and scenery was peaceful. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mai Visti Family Suite se terugvoer

Dear Carmen,

It was a pleasure having you stay. We are looking forward to welcoming you back in the near future!

Safe travels and hope to see you again very soon.

Regards,
The Mai Visti Ladismith family

Mai Visti Family Suite
Hein B - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hein B
Besigheidsreis

Indien jy 'n rustige plek wil kies, is Mai Visti net die regte plek.

Baie rustige omgewing, die kaggel binne het gesorg vir 'n lekker warmte. Indien jy 'n wegbreek van als wil vat, is Mai Visti die ideale plek. Lekker braai buite en plek vir 'n bon fire. Ek beveel dit aan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mai Visti Family Suite se terugvoer

Dear Heinrich,
Thank you for choosing Mai Visti Ladismith we are so glad you enjoyed the indoor fire stove. It's our favourite little corner as well.
We look forward to welcoming you back soon.
Kind regards,
Mai Visti Ladismith

Mai Visti Family Suite
Patricia B - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Patricia B
Enkelreisiger

Relaxing, tranquil and friendly people.

My first time to Ladismith was a wonderful experience and staying over at Mai Visti made it all worth the visit. Lovely town and people. The guesthouse felt like home, well furnished with elegance. The shower is a little heaven (limited shower) due to water restrictions. Will do it again!

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Rustig, stil, vriendelike mense.

Dit was my eerste keer in Ladismith. Wat 'n wonderlike ervaring om in Mai Visti te bly, definitief die besoek werd. Lieflike dorp en mense. Ons het so tuis gevoel in die gastehuis, goed gemeubileer en elegant. Die stort is 'n stukkie hemel (beperkte stort) as gevolg van die waterbeperkings. Ons sal weer kom kuier!

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mai Visti Family Suite se terugvoer

Dear Patricia,

We are delighted that you enjoyed your stay with us at Mai Visti Ladismith and look forward to welcoming you back in the future. Thank you for making us part of your Karoo escape.

Hope to see you very soon again.

Kind Regards,
Mai Visti Ladismith

Mai Visti Family Suite
Samantha A - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Samantha A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Luxurious self-catering accomodation, ideal for the discerning traveller.

Luxurious self-catering cottage with everything one needs. Lovely view of the mountain from the garden. Friendly and helpful host.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Luukse selfsorgverblyf wat ideaal is vir oordeelkundige reisigers.

Luukse selfsorgkothuis met alles wat jy nodig het. Lieflike uitsig op die berg van die tuin af. Vriendelike en behulpsame gasheer.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mai Visti Family Suite se terugvoer

Thank you for your kind feedback Samantha.

We are glad you enjoyed your stay and looking forward to welcome you back very soon.

Kind Regards,
Everyone at Mai Visti Ladismith.

Mai Visti Family Suite
Vanaf
R750
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kerkstraat 17, Ladismith, 6655, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA925f6799d6f8d0c3db503c5f98f38d1b4f5d11a112b1eb150824df131f43292d978fd7870e2acb3ee0af55b3bad022f78c3e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 3) 13 5 1 5 17 Church Street Ladismith 6655 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.491206 21.266344