LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Maison Bougies | LekkeSlaap
+12

Maison Bougies

7 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kaaimanslaan 3, Fraai Uitsig, Kleinbrakrivier, 6503, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R700 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Maison Bougies is 'n selfsorg-woonstel in Klein-Brakrivier, geleë op dieselfde perseel as die eienaar se woning. Dit is ideaal vir gaste wat op soek is na rustige en gerieflike verblyf met 'n pragtige uitsig, naby wild-lodges, George Lughawe en baie ander besienswaardighede op die Tuinroete.

Die woonstel is smaakvol versier en het 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n oopplan-leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede kamer het 2 enkelbeddens, met 'n stort-oor-bad, 'n wasbak met 'n spieël en 'n toilet in die badkamer. Die kombuis is goed toegerus en het 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n oond met 'n stoof en ingeboude kaste met ander toebehore vir jou gebruik. Daar is 'n eetarea met 'n tafel met sitplek vir 4.

Die leefarea het gemaklike sitplek, 'n TV en daar is ook gratis WiFi in die woonstel beskikbaar. Daar is parkeerplek van die straat af en daar is 3 honde wat apart van die gaste gehou word. Ons het ook 'n hele paar tarentale en skilpaaie wat vryelik op die perseel rondloop. Maison Bougies is naby die plaaslike winkels, restaurante en ander geriewe en net 10 minute se ry van die Blouvlagstrand af.

Slaapplek

’n Bespreking by Maison Bougies sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Rolstoelvriendelik
Gratis WiFi

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 7 resensies vir Maison Bougies
Netheid
4.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ligging

  • Kaaimanslaan 3, Fraai Uitsig, Kleinbrakrivier, 6503, Wes-Kaap
  • Gaste dink Maison Bougies het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R700
per nag (plek vir 4)
Vanaf R700
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kaaimanslaan 3, Fraai Uitsig, Kleinbrakrivier, 6503, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3Q3iU9S1hDkQXq7xfMkOFBNCWL0GI7Vxeucf9G3Z0yOpErwLqK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R700  per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 3 Kaaimans Avenue Fraai Uitsig 6503 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.077620755574 22.155708968639
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!