Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Maitland 3D Fraai Uitzicht

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Trix Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 135

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 56 resensies vir Maitland 3D Fraai Uitzicht
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Ronel H - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel H
Gesin met tieners

Was soos 'n huis weg van ons huis. Sal beslis aanbeveel!

Baie lekker blyplek, lieflike braai-area en swembad. Ons het daar gebly gedurende ons seun se rugbytoer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Louis U - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Louis U

Rustig, maar geen TV gebuik nie.

Ons het lekker gebly, alhoewel daar 'n paar dingetjies was wat nie na wense was nie. Daar was nie DStv-kanale wat ons kon kyk nie. Daar is kameras oral, veral op die swembad wat ons onvrymoedig gemaak het om te swem. Die huidige foto is verouderd, hul moet dit vervang, want die plekkie lyk nou pragtig! Die huis en die bachelor woonstel moet apart geadverteer word, dit sal minder verwarring veroorsaak met die baie foto's gesamentlik geplaas. Daar is geen privaatheid indien beide huis en woonstel beset is nie!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicholas Q - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicholas Q
Gesin met klein kinders

A home away from home!

We were surprised that there was a stunning pool and patio area, as we didn't see one in the photos. The gardens were perfectly manicured, with awesome mountain views seen from inside the bedrooms, lounge, pool, and patio.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Tobie C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Tobie C
Gesin met tieners

Goeie ervaring.

Het lekker gebly. Aangename ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marnus V - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marnus V

Mooi skoon en netjiese verblyf naby die lughawe.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nobulumko B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nobulumko B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing.

Hosts were helpful and the place was clean and beautiful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Riaan V - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan V
Saam met vriende

Good value for money, very clean.

Will make use of this accommodation again.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karen V

Ons was George toe vir seun se rugby toer. Famile van die Kaap het saam kom kuier.

Ons het heerlik gekuier. Huis is baie netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan W - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan W
Enkelreisiger

Great value for money.

Will strongly recommend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nita H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nita H
Saam met eggenoot / lewensmaat

'n Pragtige plek volledig toegerus vir enige iets! Tot 'n waaier vir die lastige muskiete.

Trix het ons van die intrapslag welkom laat voel. Die plekkie is netjies, skoon en volledig toegerus. 'n Aangename verblyf! Sal beslis hul detail stoor vir ons volgende besoek George toe. Dankie Trix!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ivana P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ivana P
Gesin met klein kinders

Very lovely and neat place.

This was a great accommodation, very comfortable and Trix was great in communicating. The only issue we had was a lot of noise and work around the property on all days when we stayed in. We kept curtains closed as there were different people walking around randomly most of the day. It would've been perfect if we felt it had the privacy we hoped for.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Zayne G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Zayne G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kuier was baie lekker, rustig, maar kort.

Sal definitief weer gaan, maar vir langer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lester C - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lester C

Host was brilliant and always willing to go the extra mile.

Besides the accommodation which suited us perfectly, the layout of the garden and ground is absolutely beautiful. Trix was always willing to help us with our needs. I could not link my Uber app, she arrived and without hesitation said she would drop us off at the airport. I highly recommend Maitland 3D Fraai Uitzicht.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan O - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan O
Saam met vriende

Baie lekker.

Nice omgewing en landlord.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christopher S - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christopher S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent.

Exceeded expectations.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
James C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
James C
Besigheidsreis

Happy.

Kind and peaceful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicoletee Ann (nickey) O - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicoletee Ann (nickey) O
Enkelreisiger

Baie netjies.

Skoon en stil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Amanda D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Amanda D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gebly.

Ons het baie lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daleelah L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleelah L

Baie aangenaam.

Trix en haar man was baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Neville F - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neville F
Gesin met klein kinders

'n Baie waardevolle wegbreek vanaf huis en normale omgewing.

Die omgewing is baie rustig en veilig. Baie gemaklike verblyf gehad en het die geriewe verskriklik baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cindy P - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cindy P

I would choose this accommodation any time.

The place is super clean. A huge house with the bonus of a washing machine and dryer. And a swimming pool was the cherry on the top for the children.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ursula T - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula T
Saam met vriende

Very good stay.

Maitland is one of the best. Very nice and clean.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ronel H - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel H
Gesin met tieners

Gerieflik en skoon.

Baie gerieflik en skoon. Die gasstoof het baie gehelp in load shedding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Melissa M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melissa M
Gesin met klein kinders

Dit was PERFEK! Baie lekker plekkie, baie gerieflik. Alles was baie oulik.

Die plekkie is baie mooier as die foto's.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Heloise O - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heloise O

Vriendelike ontvangs!

Ons is bederf met 'n groter eenheid, kombuis is goed toegerus, ons dogter se collie-hond was welkom en veilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Monica A - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica A
Gesin met klein kinders

Our stay was lovely. Our host was excellent.

We had a lovely stay. The very spacious accommodation was in a safe neighbourhood and cose to Fancourt Golf Club. We had everything we needed for our stay. It was like a home away from home. I can't thank our amazing host enough.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wihan L - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wihan L
Enkelreisiger

Volledige verblyf teen 'n lae prys.

Ek het lekker gebly, kos gemaak, TV gekyk en op my skootrekenaar gewerk. Die internet is vinnig, die kombuis is volledig toegerus, alle DStv-kanale is beskikbaar en die vertrekke is groot. Die eienaars is baie vriendelik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kurt F - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kurt F
Gesin met klein kinders

Very pleasant and relaxing stay.

The facility has all the basics and more especially in the kitchen. No need to bring anything from home actually, it ideally has everything and more, but feel free to call and check in prior to check in though. I have to recommend, the owners very pleasant and friendly lot of people.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Megan D - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Megan D
Saam met vriende

Dit was baie lekker gewees en ons het ons verblyf geniet.

Daar was egter geen privaatheid gewees buite nie, want daar was kinders wat rondom ons heeltyd gespeel het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dorah S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorah S
Gesin met klein kinders

It's a homely environment.

Lovely. We enjoyed it.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Danie V
Gesin met tieners

Baie lekker.

Baie sentraal geleë naby alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liandi S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liandi S
Gesin met klein kinders

Gerieflik en skoon.

Alles in die studio-eenheid is van hoë kwaliteit. Die linne en komberse is sag en ruik heerlik vars. Ons kinders het die tuin en swembad so geniet, hulle wou later nie meer see toe nie. Die eenheid grens wel aan die groter eenheid en jy deel die swembad en braai-area met ander gaste. Die eienaars bly apart agter op die perseel. Dit het ons glad nie gepla nie, die gaste langs ons was skaars daar. Ek sal die plek definitief aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicolaas B - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicolaas B

Die naweek was baie aangenaam en fantasties.

Die plek is veilig en netjies. Ons was baie goed ontvang en die bestuurder was baie vriendelik. Ons kon lekker privaat verkeer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ninke C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ninke C

Fantasties, dit het gevoel soos 'n villa!

Ek en my woef het heerlik gebly. Dit was pragtig skoon en mooi! En Trix is awesome!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mikela V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Mikela V

Not what we expected.

The owners were very friendly and helpful, especially after we forgot something they quickly posted back to us, and also did not charge us extra for two glasses that were accidentally broken during our stay. That being said, unfortunately the place was not at all what we expected. We were a family of 8 staying over December break, and expected to have the property to ourselves with peace and quiet over the Christmas holidays, but this was not the case. We were aware of the other smaller holiday rental on the property which was not a problem, but weren't expecting the owners house and businesses on the property as well. We were woken up at dawn basically every morning, (sometimes before 6 am) by arriving workers and radios, and a dog barking literally right outside our bedroom windows. Definitely not a guesthouse / holiday house as the rates and description suggested. I do not like feeding negativity, and I post this review reluctantly, but I do feel that someone needs to do inspection before allowing anyone to advertise their homes as holiday houses, especially when a local 10 day holiday's accommodation costs you R25K.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Olivia P - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olivia P
Besigheidsreis

Delightful.

Very friendly host, made us feel very comfortable. Enjoyed the stay, will definitely go back and recommend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dirk W - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dirk W

Werksverblyf by Maitland.

Dit was 'n baie lekker verblyf vir my 6 werkers. Hulle het dit baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erika V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika V
Enkelreisiger

Uitstekende waarde vir geld, skoon en netjies met vriendelike diens.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Piet D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet D
Gesin met tieners

Ons het baie lekker gebly.

Dit is mooi en netjies, en alles is daar wat ons nodig gehad het. Ons het lekker gebly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Linita A - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Linita A
Saam met eggenoot / lewensmaat

The unit was well-equipped and neat.

The only misleading information was the restaurant on premises - which is not on the premises. You need to drive to the restaurant, not even walking distance.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Die eenheid was goed toegerus en netjies.

Die inligting oor die restaurant is wel misleidend aangesien daar nie 'n restaurant op die perseel is nie. Jy moet soontoe ry.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charlie G - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlie G
Gesin met klein kinders

Perfekte plek vir verblyf.

Sover is dit nog die beste plek in George om te bly vir enige geleentheid. Beslis 'n 11/10.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
David S - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David S
Gesin met klein kinders

Netjies, skoon en baie gerieflik.

Sal dit enige tyd aanbeveel. Dit was heerlik. Skoon, netjies en vriendelik. Het als wat nodig is en meer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan R - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jan R
Gesin met tieners

Baie mooi skoon en ons het welkom gevoel.

Ons het baie lekker daar gebly en die huis was mooi skoon. Die beddens was goed en baie mooi wit lakens was 'n wenner. Ons het ook baie welkom gevoel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dieter S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dieter S
Gesin met tieners

Ons was baie tevrede.

Dit was baie gerieflik, skoon en goeie waarde vir geld.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ivan C - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ivan C
Gesin met tieners

Excellent value for money, put it on your bucket list.

This is going into my books as the best place to stay in George! We were a family of five living in this gorgeous house in a very friendly and secure neighbourhood. The house was exceptionally clean and well decorated. The hostess is a very friendly lady and she made sure that we were satisfied with the best. We have absolutely nothing to complain about. I highly recommend this establishment!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martie S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie S
Enkelreisiger

Stunning!

So mooi, skoon, rustig en tuin is amazing. Sal dit vir seker aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Raymond R - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raymond R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Simply awesome.

Beautiful, secured place, very neat and clean. Fulfilled all my expectations and beyond. Host was very friendly and accommodating.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Magdari W - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdari W
Gesin met klein kinders

Baie netjies en gerieflik.

Lieflike, netjiese, skoon verblyf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natasha K - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natasha K
Saam met vriende

Fantastc

Accommodation was awesome everything was perfect, myself and friends enjoyed the outdoor area much. Fabulous.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kathleen V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kathleen V

Dit was wonderlik.

Dit was wonderlik, ons het nou nuwe blyplekkie gevind in George. Baie dankie vir die wonderlik ontvangs.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lucille B - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lucille B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was ongelooflik!

Baie gerieflik gebly. Die flat het alles wat ons nodig gehad het.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marlise L - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlise L

Baie skoon en gemaklik.

Ons het baie lekker gebly, met baie meer spasie as wat ons verwag het. Alles was skoon en netjies, beddegoed het heerlik geruik en baie hulpvaardige eienaars.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johann J - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was stunning, clean and beautiful. Will be back as soon as possible.

We arrived to a beautiful accommodation and really felt special and welcome.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Maurice C - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maurice C
Saam met vriende

Lekker, skoon en gerieflike akkommodasie.

Restaurant met goeie spyskaart en pryse. Goeie kliëntediens.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Valerie P - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Valerie P
Gesin met tieners

My stay was fine and I was happy with the department. Only one thing I was not happy with, was the noise of the traffic in the early mornings at 05:00. Other than that, I was happy.

Pollocks Place is a nice breakaway. I enjoyed my stay there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dorea P - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dorea P
Enkelreisiger

Was amazing, sal vir seker weer daar oorbly.

Stunning, skoon en netjies.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Maitland-straat 3, Blanco, George, 6531, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAr5b9yGChOIRu6nXxyBPEyiXqh9Nlxl7QmeFz7qHfz4OewvaXGk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 56 5 1 5 3D Maitland Street Blanco 6531 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.943161713543 22.407698360394
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem