Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Majorca Self-Catering Apartments

Selfsorg
Tweeslaapkamer-selfsorgwoonstel
Vanaf
Vanaf R899
per eenheid
  • Plek vir 4 mense
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, kombuis en leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke badkamer het 'n stort, toilet en wasbak. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, broodrooster, stoof, oond, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met stoele en die leefarea het 'n sitkamerstel en platskerm-TV met Netflix. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Slegs kinders ouer as 13 jaar word by die onderdakverhitte-swembad toegelaat en 'n swempet word vereis.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenslaapkamer-woonstel
Vanaf
Vanaf R1 200
per eenheid
  • Plek vir 2 mense
  • Woonstel
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer, badkamer, kombuis en leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, broodrooster, stoof, oond, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met stoele en die leefarea het 'n sitkamerstel en platskerm-TV met Netflix. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die skuifdeure lei na die balkon met meubels waar gaste die uitsig oor die kanaal kan geniet.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Slegs kinders ouer as 13 jaar word by die onderdakverhitte-swembad toegelaat en 'n swempet word vereis.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Drieslaapkamer-woonstel
Vanaf
Vanaf R2 300
per eenheid
  • Plek vir 6 mense
  • Woonstel
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die woonstel beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, kombuis en leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, toilet en wasbak. Die tweede en derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede badkamer het 'n stort. Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, broodrooster, stoof, oond, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die eetarea het 'n etenstafel met stoele en die leefarea het 'n sitkamerstel en platskerm-TV met Netflix. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Die skuifdeure lei na die balkon met meubels waar gaste die uitsig oor die kanaal kan geniet.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Slegs kinders ouer as 13 jaar word by die onderdakverhitte-swembad toegelaat en 'n swempet word vereis.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R899
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 92 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Majorca 414, The Island Club, Century City, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA71d7f2db3579a415e69f4f6c2519555a7065ad954a36f0da2f393fe0ae1797151a5bf814b2279e4c33ac0fba7fc119cbeb32?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R899 per nag (plek vir 4) 3 5 1 4 Majorca 414, The Island Club Century City 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.8904 18.5083
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem