LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Makarios on the River | LekkeSlaap
+28

Makarios on the River

  • Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nature's Landing 3, Boesmansriviermond, 6191, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 12
  • Vanaf R1 400 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Makarios on the River is aan die oewer van die Boesmansrivier in Nature's Landing Eco Estate.

Daar is 4 eenhede wat verblyf aan 8 gaste bied. Elke eenheid het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n koninggrootte-bed, koningingrootte-bed of 2 enkelbeddens. Die kamers het ook 'n privaat badkamer, 'n TV met DStv, 'n yskassie en koffie- en teemaakgeriewe. WiFi is beskikbaar. Die kamers het uitsigte oor die tuin, rivier of swembad. Ontbyt is by die tarief ingesluit.

Makarios on the River het 2 swembaddens vir gaste, waarvan 1 verhit is en veilige parkeerplek. Gaste het toegang tot die rivier en daar is 'n landingstrook naby.

Die omgewing spog met talle wild- en voëlspesies. Dit is naby verskeie restaurante en die Blouvlagstrand is net 'n entjie se ry hiervandaan.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 10 resensies vir Makarios on the River
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5

Ligging

  • Nature's Landing 3, Boesmansriviermond, 6191, Oos-Kaap
  • Gaste dink Makarios on the River het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 400
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R1 400
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
Voorkeurvennoot
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nature's Landing 3, Boesmansriviermond, 6191, Oos-Kaap
  • Geen kinders onder 12
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDllOGQ1MjA5LTQ5YmUtNGQxYS1hYjMxLTFiM2IyNDhhOTk5MA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400  per nag (vir 2 persone) 10 5 1 5 3 Nature's Landing Boesmansriviermond 6191 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -33.672249313745 26.643496602774
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!