Makgokolo Game Farm

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Makgokolo Wildreservaat bied bekostigbare akkommodasie op 'n privaat wildplaas tussen Hoedspruit en Tzaneen, voorwaar 'n unieke bestemming met genoeg plek vir die hele gesin!

Hierdie lieflike lodge het 5 slaapkamers, 4 badkamers en huisves tot 12 gaste. Daar is ook 'n groot kuier-area met pragtige uitsigte op die berg, 'n volledig toegeruste kombuis, lapa en 'n daaglikse skoonmaakdiens. Dit is 'n selfsorg-eenheid.

'n Daaglikse wildrit is ingesluit in die tarief en addisionele doendinge soos helikopterritte kan gereël word. Die plaas het 'n privaat vliegveld - landings van privaat vliegtuie moet met bespreking gereël word.

Doendinge op die plaas sluit voetslaan in. Ons is sowat 'n uur se ry van die Krugerwildtuin af.

Slaapplek

'n Bespreking by Makgokolo Game Farm sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Dubbelbed

Slaapkamer 2 - Huisves 3 persone
1 x Koninggrootte-bed
1 x Enkelslaapbank

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 4 - Huisves 3 persone
3 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer 5 - Huisves 3 persone
3 x Enkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Swem

Badkamer

  •  Bad
  •  En-suite
  •  Aparte Toilet
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Strykyster
  •  Mikrogolfoond
  •  Oond
  •  Stoof

Geriewe

  •  Swembad
  •  Begeleide Wildritte Ingesluit
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Rolstoelvriendelik

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Makgokolo Game Farm gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R5 500 per nag (vir 12 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false