12 gaste
1 slaapkamer
1 bed
1 badkamer
- 12 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 11:00 - Phinda Forest Lodge Gate, Munyawana Game Reserve, Hluhluwe, 3960, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Makhasa Private Game Lodge skuil in 'n unieke sandwoud in die Munywana Wildreservaat wat net 3 ure se ry vanaf Durban is. Gaste het hier die geleentheid om die Groot 5, 7 verskillende woongebiede en meer as 436 voëlspesies te besigtig.
Gaste kan 2 privaat wildritte per dag (tydens sonopkoms en sonsondegang) saam met wêrelklas-gidse geniet. Die ervaring behels 'n toer deur meer as 12 000 hektaar. Alle maaltye is ingesluit en word deur die sjef op die perseel voorberei.
Daar is 6 privaat suites met en suite-badkamers, 'n gemeenskaplike balkon met glasdeure en lugversorging. WiFi is reg deur die lodge en suites beskikbaar.
Ontbyt en middagete word op die skadudek bedien en bied 'n uitsig oor die watergat waar verskeie wild 'n draai kom maak.
Dít is wat jy hier sal kry
Kamers
Beskrywing
Elke kamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Daar is 'n skadubalkon wat 'n uitsig oor die bosveld bied en WiFi is beskikbaar.
Ander geriewe sluit lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Bad, Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Dienste & geriewe
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Alle maaltye ingesluit.
Huisreëls
Gatse moet asb. die lodge vooraf in kennis stel indien hul eine dieetvereistes het.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Thokozani Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 7
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
© LocationIQ Maps, OpenStreetMap Contributors
Tariewe en beskikbaarheid
Wat jy moet weet
- Luukse Koningsuites
- Alle maaltye ingesluit.
Gatse moet asb. die lodge vooraf in kennis stel indien hul eine dieetvereistes het.
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |