Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Makhato Lodge 48

Lodge
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R516, Makhato Bush Lodge 48, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Makhato Lodge 48 is 'n pragtige vakansiehuis in die Sondela Natuurreservaat net buite Bela-Bela in Limpopo. Dit is ideaal vir 'n groot familie of 'n groep vriende aangesien Sondela verskeie aktiwiteite aan kinders en volwassenes bied om die hele groep te vermaak.

Hierdie eiendom bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 en suite-slaapkamers sowel as 'n addisionele badkamer. Die eerste 2 slaapkamers het elk 'n koninggrootte-bed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddend. Daar is 'n koningingrootte-bed in die vierde slaapkamer. Al 4 en suite-badkamers het 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.

Die leefarea met 'n Afrika-tema het 'n groot kombuis met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Daar is ook 'n wasmasjien en 'n skottelgoedwasser in die opwaskamer beskikbaar. Die knus sitarea het gemaklike sitplek en 'n platskerm-TV met die volle DStv-pakket.

Verder is daar 'n binnenshuise vermaakarea met 'n etenstafel, 'n kroeg, gasbraai en 'n ingeboude braai. Gaste het toegang tot al die oord se geriewe wat die restaurante, 'n kroeg, perdry, wildritte, 'n gemeenskaplike swembad en vierwielmotorfietsry insluit.

Slaapplek

’n Bespreking by Makhato Lodge 48 sluit in:

Koninggrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Koninggrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Verekombers
  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ligging

  • R516, Makhato Bush Lodge 48, Bela-Bela, 0480, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Waterberg Limpopo
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R516, Makhato Bush Lodge 48, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe8cf53efb367f4a976560d6ff5217e9aeb669b9a2f5f44bd43ffa1a8fec7719d7a25225d11c4c9cfb49beb1f6316a6fc85e9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8) R516 Makhato Bush Lodge 48 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -24.919284496647 28.403246998787
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem