Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Makhato Lodge 25

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sondela Natuurreservaat, Plaas Tweefontein 462 KR, Bela Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 450 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Makhato Lodge 25 is 'n grasdak-boslodge in die Sondela Natuurreservaat naby Bela-Bela. Die Sondela Natuurreservaat is 'n privaat wildreservaat net 150 km buite Johannesburg, waar gaste die stilte van die Bosveld, ontmoetings met sebras, koedoes, impalas en kameelperde of voëlkyk kan geniet.

Lodge 25 bied verblyf aan tot 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, ’n solderkamer, 3 badkamers en ’n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste en tweede slaapkamers het elk ’n koningingrootte-bed en ’n en suite-badkamer met ’n bad, stort, toilet en wasbak. Daar is ’n enkelslaapbank in 1 van die kamers en die ander kamer het 2 gemakstoele. Die solderkamer het 2 enkelbeddens en ’n en suite-badkamer met ’n stort, toilet en wasbak. Hierdie kamer lei na ’n balkon. Al die kamers beskik oor plafonwaaiers en lugversorging.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met ’n stoof, oond, yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolfoond, ketel, broodrooster. en ’n ekstra yskassie. Die eetarea het ’n etenstafel waarby 6 gaste kan sit en die leefarea het gerieflike sitplek en ’n platskerm-TV met sekere DStv-kanale.

Buite is daar ’n grasdaklapa met ’n ingeboude braai en ’n etenstafel met stoele. Daar is ook ’n baksteenlapa met ’n vuurpit. Voëls en plaaslike wild kan by ’n klein watergat gesien word. Daar is ook onderdakparkeerplek vir 2 voertuie.

Sondela het 'n restaurant, kroeg, koffiewinkel, algemene handelaar vir basiese benodigdhede, gemeenskaplike swembaddens, 'n wildsentrum en 'n spa, Iketla Wellness and Spa, op die perseel. Gaste kan op wildritte gaan, perdry, fietse huur, 'n 4x4-hindernisbaan aanpak of op begeleide vierwielmotorfiets-ritte gaan.

Slaapplek

’n Bespreking by Makhato Lodge 25 sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Wildkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 6 resensies vir Makhato Lodge 25
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Sondela Natuurreservaat, Plaas Tweefontein 462 KR, Bela Bela, 0480, Limpopo
  • Gaste dink Makhato Lodge 25 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Waterberg Limpopo
Vanaf
Vanaf R2 450
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 450
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sondela Natuurreservaat, Plaas Tweefontein 462 KR, Bela Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0b93418f62f304c210c11d9b2630c58bb52e21b2cecd37a73a868b0eda1daeac6ca9e9165b6b3e83d834979a49195b1301d5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 450 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 Sondela Nature Reserve Farm Tweefontein 462 KR 0480 Limpopo 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -24.926416652722 28.39213767368