Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Makhato Lodge 25

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.8
Charlynn M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2023

Ontspannend. Baie netjiese huis wat baie kindervriendelik is. Definitief 'n plek om weer te bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2024

Wonderlike wegbreuk uit die stad. Perfekte eenheid naby 'n swembad geleë. Stil, diere kom gereeld jou besoek. Ons sal vir seker weer bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Karel R
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2023

Rustige area. Natuurskoon, diere en stilte. Alles is daar.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nico S
Kort verblyf
4.2
Des 2023

Die eenheid is puik, maak net seker dit word skoongemaak soos ooreengekom. Die eenheid is puik, die eerste 3 dae het geen diens opgedaag om skoon te maak nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Mona J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2022

Quiet. Enjoyed the peaceful, clean and safe place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sondela
Makhato Lodge 25
Goeie dag Dankie dat jy die tyd geneem het om vir ons terugvoer te gee oor jou verblyf by Sondela Natuurreservaat. Ons waardeer dit altyd om terugvoer te hoor oor die ervaring wat u gehad het. Ons waardeer jou insette en streef altyd daarna om ons gaste se verwagtinge te oortref. Ons hoop om jou binnekort weer by Sondela Natuurreservaat te sien! Vriendelike groete, Sondela Natuurreservaatbestuur

Jacqueline B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2021

Dit was onvergeetlik Dit was regtig een van die lekkerste plekke gewees, en ’n belewenis. Sal dit enige tyd aanbeveel vir enigiemand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sondela
Makhato Lodge 25
Goeie dag Dankie dat jy die tyd geneem het om vir ons terugvoer te gee oor jou verblyf by Sondela Natuurreservaat. Ons waardeer dit altyd om terugvoer te hoor oor die ervaring wat u gehad het. Ons waardeer jou insette en streef altyd daarna om ons gaste se verwagtinge te oortref. Ons hoop om jou binnekort weer by Sondela Natuurreservaat te sien! Vriendelike groete, Sondela Natuurreservaatbestuur

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Sondela Geverifieer

Eiendomme 43

Resensies 154

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R2 450
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R2 450
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sondela Natuurreservaat, Plaas Tweefontein 462 KR, Bela Bela, 0480, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0b93418f62f304c210c11d9b2630c58bb52e21b2cecd37a73a868b0eda1daeac6ca9e9165b6b3e83d834979a49195b1301d5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 450 per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 Sondela Nature Reserve Farm Tweefontein 462 KR 0480 Limpopo 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -24.926416652722 28.39213767368

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang