Makhato Lodge 73
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas Tweefontein 462 KR, Sondela Natuurreservaat Plaas, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R3 270 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Makhato Lodge 73 is 'n lieflike selfsorghuis in die Sondela Natuurreservaat naby Bela-Bela. Die Sondela-natuurreservaat in Limpopo is 'n privaat wildreservaat net 150 km vanaf Johannesburg, waar gaste die rustigheid van die bosveld kan geniet. Hulle kan ook sebras, koedoes, rooibokke en kameelperde bekyk of voëlkyk geniet.
Dié verblyf bied slaapplek aan 6 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 4 en suite-slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, terwyl die derde slaapkamer 2 enkelbeddens het. Hierdie slaapkamers het lugversorging en die badkamers het storte, terwyl een ook 'n bad het. Die vierde slaapkamer het 'n oopplan-ontwerp en het 'n stapelbed vir kinders. Daar is ook 'n en suite-badkamer met 'n stort. Gehaltelinne en badhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, wynkoeler, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook toonbank met stoele. Die opwaskamer het 'n wasmasjien-tuimeldroër en 'n skottelgoedwasser. Die sitarea langsaan het gemaklike rusbanke en 'n slim-TV met DStv-kanale.
Die leefarea het stapeldeure wat na die stoep en 'n ingeboude braai, buite boma, en braai-area lei. Onderdakparkeerplek vir 3 voertuie word voorsien. Die verblyf het ook 'n rugsteunkragstelsel en word nie deur kragonderbrekings geraak nie. Daar is 'n restaurant en kroeg, 'n koffiewinkel, 'n algemene winkel vir basiese benodigdhede, gemeenskaplike swembaddens, 'n wildsentrum en 'n Wellness Spa op die perseel.
Slaapplek
’n Bespreking by Makhato Lodge 73 sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Wasgoeddiens
- Restaurant op Perseel
- Selfsorg
- Konferensiegeriewe
Aktiwiteite op perseel
- Fietsry
- Wildritte
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
- Xhosa
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.
4.5/5
Sondela Geverifieer
Eiendomme 43
Resensies 236
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Plaas Tweefontein 462 KR, Sondela Natuurreservaat Plaas, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Plaas Tweefontein 462 KR, Sondela Natuurreservaat Plaas, Bela-Bela, 0480, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom