Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Makhato Lodge 75

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Sondela Geverifieer

Eiendomme 43

Resensies 234

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Makhato Lodge 75
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Adele M - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adele M
Gesin met tieners

Skoon en netjies.

Die huis was skoon en netjies, die kombuis goed toegerus. Boma-area is 'n wenner. Ons het baie lekker gekuier, sal weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Regina P - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Regina P
Saam met vriende

Baie lekker gekuier. Blyplek is skoon, netjies, veilig, privaat en baie prakties toegerus. Beveel sterk aan.

Die woning is baie goed geleë met onthaalarea wat deurlopend son kry. Die woning sowel as die onthaalarea is baie goed toegerus. Baie skoon en mens het die gevoel van 'n vakansiestemming a.g.v die stilte en die rustigheid van die natuur. Die diere is mak en jy kry die gevoel dat jy saam met die diere deel is van die natuur. Sondela self bied al die fasiliteite vir verskillende voorkeure van stap tot fiets tot swem tot perdry of kindervermaak, ens. Die uitgestrektheid van die plaas met volop diere is asemrowend.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Donovan W - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donovan W
Saam met vriende

Alles was net lekker.

Baie lekker huis. Kameelperde en Nyalas loop naby aan boma verby. Sal beslis weer kom. Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R2 780
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R2 780
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 780
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sondela Natuurreservaat, Plaas Tweefontein 462 KR, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb4e682142d084db996d6f35b33ff23d230dfa564965100cba66614bd26d35be67e7b57eaf298b3e2c924684d5ee8d9fa2aa0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 780 per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 Sondela Nature Reserve Farm Tweefontein 462 KR 0480 Limpopo 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -24.926431246885 28.392121580426
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem